hozit dogs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

remmie

Pack Dog
Joined
Jan 23, 2013
Messages
174
Reaction score
0
Location
Kleinmond
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Ek het so paar weke terug op die site afgekom en is verslaaf van daar af.
Ek is 'n total Newbie. Besluit om van die begin af in die diepkant te spring en koop sommer 'n project bike (Honda XRV 750 Africa Twin).
Sal in die volgende paar dae in Garage, Projects & Restorations 'n topic begin met my vordering.

Great site  :thumleft:
 
Top