Dewie
Race Dog
- Joined
- May 28, 2008
- Messages
- 4,465
- Reaction score
- 10
- Bike
- KTM 890 Adventure R
Kan iemand met so bietjie photshop kennis, of weet van iemand my asb. behulpsaam wees?
Ek wil graag sien hoe gaan dit lyk as ek my 2de stel wiele wat so paar krappe en skrape op het na die volgende kleur verander:
Die hubb moet dieselfde kleur wees as die vurke, en die rims swart.