HP2 seat covers

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dewie

Race Dog
Joined
May 28, 2008
Messages
4,465
Reaction score
10
Bike
KTM 890 Adventure R
Manne soos julle weet is die HP2 se seat cover baie susceptible tot vinnig lelik word en of skeur.

Nuwe een kos meer as R3k by BMW en jy kan nie die covers apart koop nie.

Hier is die antwoord https://www.volcanoindustry.it/bmw/hp2-enduro-2005-2008.html

Hulle is duur ja maar goedkoper as 'n nuwe seat, maar die mense is verskriklik vriendelik en ek is seker hulle sal 'n group shipping ding doen vir julle.

Ek het een bestel en hy is nou saam die nuwe eienaar. Die logo aan die kant is nie plastic welded soos op die original nie, maar embroided van wat ek akn sien. Ek het nooit myne uit die pakkie gehaal nie.

:thumleft:
 
Top