Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Seeing as my 950 is 21 years old this year, I was wondering if a 21+ year old bike thread should be started. Just with PITCHA's and interesting odds and ends.
 
I am keen to see the next episode detailing the refresh of the bike.

Besides the motor and electricals I am sure they have also reworked the suspension on the bike.

Im very interested to see the wiring, there must have been some good upgrades as she needs to charge a small army of go pros etc
 
Im very interested to see the wiring, there must have been some good upgrades as she needs to charge a small army of go pros etc

Genny.jpg


Small enough to fit in one of the kitchen sinks (y)
 
I didnt see this coming, when she test rode the 450L she said it was way too powerfull for her, so she got something taller and more powerful

As jy die Tenere net 13l petrol gooi, wat die 300 Rally vat, en kom ins sit 2kg by vir olie
Is die ou 600 (155 + 10 + 2) = 167
En die 300 Rally is 153
Rally is 20 kw
Die ou bike 34

Not too shabby......12 kg meer maar darem ook 14kw meer.

Nee ek se NIE die ou ding is beter as n Rally nie. .....Maar ja, gooi maar net bietjie syfertjies
12kg is moer baie meer baie as jy reeds gesukkel het om die 153kg op te tel.
Ek hoe baie van die idee en die bike maar ek dink ook sy gaan sukkel om hom op te tel.
 
12kg is moer baie meer baie as jy reeds gesukkel het om die 153kg op te tel.
Ek hoe baie van die idee en die bike maar ek dink ook sy gaan sukkel om hom op te tel.
Tensy die gesukkel voorheen net ter bate van die kykers was, en sy kan dalk gemaklik hierdie bike optel... maar dat dit steeds gaan lyk of sy moerse sukkel.
 
Tensy die gesukkel voorheen net ter bate van die kykers was, en sy kan dalk gemaklik hierdie bike optel... maar dat dit steeds gaan lyk of sy moerse sukkel.
Daar is genoem dit lyk of sy gewig opgetel het, dalk is dit spiere van oefen in die gym juis vir bike op tel!! 💪
 
Brandstofverbruik sal defnitief meer wees op die 600... Dit help nie veel vir reikafstand nie. Wat sê jou sompompie Petri?
Ja hel, dis mos darem dubbeld soveel cc.
Skat seker so 20 km/l op die XT...weet genuine GLAD nie.
Maar as dit daar rond is, is die reach seker so 500km met vol tenk
Geen idee hoe ver die Hobda met 12l gaan loop nie
 
Maybe just maybe a XT 600e with plastic long range tank might have been a better option for her. Same thing kind of, but very different bikes. The 600e is more nimble and feels lighter.

XT600e-2.jpg
 
Ja hel, dis mos darem dubbeld soveel cc.
Skat seker so 20 km/l op die XT...weet genuine GLAD nie.
Maar as dit daar rond is, is die reach seker so 500km met vol tenk
Geen idee hoe ver die Hobda met 12l gaan loop nie
Die Honda het n baie swak raam, AntieJeuk het hom al gebreek, geheel in twee.

Die Honda het n baie swak clutch, AntieJeuk het hom al heel in sy ouma se kanon ingery.
 
Top