Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nou hoe kan jy dan 'n opinie gee?
Wees bly ons kyk dit nie, dan sou ons opinies jou seker sooibrand gee.

"My bike broke in two'..."Hellish"..."destroyed"...nee wat, as sy Graham Jarvis was, en die aksie daar, ja wel, maar ek glo om n video van sommige

60/60 ouens te kyk sal heelwat meer opwindend wees.
 
Nou maar kyk dan videos van ouens van die 60/60 ouens. Ek is seker jy sal dit geweldig geniet. Elke outjie het mos maar sy ou dingetjies.
 
In latest vid:
She kicked the bike....easy
She uses that front fender bag for soft light stuff, not her tools
Nice jacket
Nice tank bag
 
Nou maar kyk dan videos van ouens van die 60/60 ouens. Ek is seker jy sal dit geweldig geniet. Elke outjie het mos maar sy ou dingetjies.
Terwyl die 60/60 ouens wel meer opwindend as Itchy sal wees, is hulle nog steeds tragies vervelig.

Verduidelik dit my siening van Itchy tot jou bevrediging?:cool:
 
Nee. Jou siening van Itchy is onbelangrik, onbenullig en onbeholpe. Verduidelik dit my siening van jou siening?
 
Top