Wonder how that road looks in winter and how much snow it gets?
Nee sy ry oor die algemeen baie stadig. As jy van die overhead videos kyk sal jy sien.Die girl ry nogal vinnig, of verbeel ek my.
Dalk is dit maar net ek
Alles lyk vinnig op gravel vir my
Maar sy ry daai 1VJ lekker, no issues!
She rides within her comfort zone, I can respect that.Nee sy ry oor die algemeen baie stadig. As jy van die overhead videos kyk sal jy sien.
Ek dink dis gedeeltelik die rede hoekom sy al so baie km op bikes kon aflê sonder baie ernstige ongelukke.
Ek is seker hulle het.Jis ek sien hoe ek elke oggend n vars broodjie gaan haal by die bakkery in een van daai klein dorpies in die berge. Ek sal net brood vreet!! Wonder of hulle appelkoos konfyt in Turkye het?
Drone also need to track and keep upNee sy ry oor die algemeen baie stadig. As jy van die overhead videos kyk sal jy sien.
Ek dink dis gedeeltelik die rede hoekom sy al so baie km op bikes kon aflê sonder baie ernstige ongelukke.
Ja, sy het eintlik mad skills!!Drone also need to track and keep up
Sy ry stadig in die overhead videos omdat die drone haar volg ek jy moet maar altyd 'n ogie op die drone hou om te kyk of dit jou nog volg, sy ry aansienlik vinniger as sy net footage met gopro afneem.Nee sy ry oor die algemeen baie stadig. As jy van die overhead videos kyk sal jy sien.
Ek dink dis gedeeltelik die rede hoekom sy al so baie km op bikes kon aflê sonder baie ernstige ongelukke.
Ek dink die drone kan vinniger as 12km/jaar doen.Drone also need to track and keep up
Ons praat weer as jy 'n R20 000 drone het wat jou volgEk dink die drone kan vinniger as 12km/jaar doen.
Is daai goed nie duurder as dit nie?Ons praat weer as jy 'n R20 000 drone het wat jou volg
Dalk is dit maar net ek
Maar sy ry daai 1VJ lekker
Ek praat onder korreksie maar ek dink dit is die drone wat sy gebruik:Is daai goed nie duurder as dit nie?
Voel vir my die gemiddelde tiener het 'n R20k drone.
She normally has cash on her!!!I have not seen thus far how she pays for petrol. Would she be using card or cash? I would guess card. I love those little towns in the mountains. Some even surprise me they have electrical supply.
Enter your email address to join: