Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Interesting that the Tenere constantly has a loose bolt - exhaust manifold, head engine mount, even the bell rotated loose. So lots of vibrations.
I cannot recall that she had to fix one loose bolt on the CRF300L...
 
Ja jys reg, dit nogal self opgemerk
Dit is weird
Ekself het nog nie sulke issues gehad nie, en dis seker nou al 12/23/24000km verder, met die ou Tenere
Of ek weet nie daarvan nie - maar Betta loop nog soos 'n jet, niks major rattles en goete nie
Sy vibreer ja

@wooly bugger ASB, ek praat van "Sy" en "Vibreer" SLEGS relevant tot my ou XT
Ek kan haar begin "hom" noem, en dalk die "Bettie" na iets soos "Pietie" verander, om dalk enige seksule konnotasies te vermy

(maar ek is verskriklik opgewonde, optimisties positief, lyk of jy my actually rerig ignore. dankie dankie dankie x 1000000)
 
Nuwe woord? Nog nooit gehoor nie.
 
Nice, weereens
Like die show
Jis en die girl kan goed ry, wens ek kon ook
En ja
Mr Tenere is soos ons local Hoofseun, sit nie n VOET verkeerd nie
 
Ek het dit nie spesifiek opgemerk sover in die seisoen nie. Sy lyk vir my baie onseker. In die seisoen waar sy deur SA gery het en die Kalahari Rally gery het, het sy baie meer selfvertroue gehad en baie beter gery volgens my.

Ek het van haar vorige seisoene baie geniet. Die een word vir my al hoe meer boring hoe langer dit aangaan. Al hoe minder ry en al hoe meer eet.
Lyk ook vir my of sy geskrik het na die val. Sy ry darem bitterlik stadig die seisoen - it is like watching paint dry.
 
Who are those two British chicks she met up with?

We met them in Brandberg's White Lady camp last year, on a Triumph.
The small on should have taken her helmet off for this occasion, then the comments here would have been rather different ..... very pretty indeed! (y)
 
Unfortunately she is not attracted to your kind Bart.
 
Ek het dit nie spesifiek opgemerk sover in die seisoen nie. Sy lyk vir my baie onseker. In die seisoen waar sy deur SA gery het en die Kalahari Rally gery het, het sy baie meer selfvertroue gehad en baie beter gery volgens my.

Ek het van haar vorige seisoene baie geniet. Die een word vir my al hoe meer boring hoe langer dit aangaan. Al hoe minder ry en al hoe meer eet.
Lyk ook vir my of sy geskrik het na die val. Sy ry darem bitterlik stadig die seisoen - it is like watching paint dry.
Ek sal nie so kan ry in sand nie, nie eers naastenby nie.
 
Top