Joerocket.....julle spiksplinternuwe newbie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JOEROCKET

Pack Dog
Joined
Oct 20, 2007
Messages
83
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
Ook bekend as "Pietertjie pen wat die wêreld ken....."

KTM 950 van die Paarl....pêlle met Katoom, Uiltjie die Kat en nog baie wat se naampies op die forum ek nie ken nie....

Cool Forum.....hoop om baie aktief hier te wees...

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=11201.0
 
Top