Jong, kom ons loop kyk waarnatoe die pos dan nou gery is - Ou Posroete!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tgg

Race Dog
Joined
May 23, 2011
Messages
3,999
Reaction score
14
Location
Vredendal
Bike
Piaggio (all models)
Weskus popped around with the idea of doing the old postal round  trip that run that pleco and co. did a while back.

Being the stupid idiot that I am I eventully agreed, But never again, I am to unfit, overweight and seriously not competant for the ride that evolved.

He also managed to persuade Blinkes to join and 2Strokedan Voluntered. We  had Luther and Funtana 1962  with in the first stretch for moral support.

We met at Klawer engen and them on to meet up with 2SD at clanwilliam and fill up with fuel
 

Attachments

  • Picture 013.jpg
    Picture 013.jpg
    89.7 KB
  • Picture 014.jpg
    Picture 014.jpg
    86.2 KB
Ons wag en wag en wag en wag en ............................... :imaposer:
 
nou wat nou ??

waar is die res van die RR ??????????
 
Manne, ons het bietjie besluit om gou(toe nie) die Pos-roete te gaan ry in die spore van Pleco-en sy span 2weke terug(ja julle spore lê daar manne :mwink: Raait, die span manne.. Weskus, TGG, Blinkes, Oom Daan, en dan Nico Louw, en Luther tot waar die pad afdraai want Sondae is eintlik gemaak vir "Braai en drink" se Nico en hy was lank gelede 32..Alaml in Clanwilliam, oom Daan al vroeg weg uit Stellenbosch:
IMG_0796.jpg

Ons draai af na roete en dis ons 4 en die pad, ek kyk terug van bo, voorwaar baie mooi en ek het nog altyd gewonder waarnatoe die paadjie gaan, nou gaan kyk ons..
IMG_0799.jpg

Na die 1ste hek stop ek om te kyk of almal darem reg is, want TGG (hy sê sy 1ste volwaardige langer trippie) is bietjie gespanne..
IMG_0800.jpg

IMG_0802.jpg

...die man wil weet waaroor die bohaai gaan en sê hy ry alte lekker.. Oom Daan sê ek kan maar spore maak, en ek probeer my bes om 'n landspoedrekord op te stel tot die briekmerk tot voor 'n plaashek dadelik 100 -0km/h rekord vervang..
Ek en Oom Daan gooi kole en sit bietjie km's in, wag nader aan die rivier vir die manne..
IMG_0803.jpg

...Blinkes is 1ste op die perseel en ek wag hom in agter 'n bos.. daai klong prt baie lelik as hy skrik, somme as hy nie skrik nie ook!
IMG_0805.jpg

En toe kom TGG, die man lyk dan nou anders, hy grawe daar in sy sak en haal 'n bier uit, ek wil nie maar drink ook toe maar enetjie..Windhoek is glo sy steering damper en 'n Protea bos het hom glo amper uit die pad geruk(moet sê, ek het ook van hulle gehad)
IMG_0806.jpg

Op pad af rivier toe, Bliksem, dis wat ek wou kom kyk, lyk nie of dit in ons land kan wees nie, baie mooi..
IMG_0809.jpg

IMG_0807.jpg

...die meelgesig kom tot sy reg in die wêreld, ek wens die bankbestuurder wil my glo..
IMG_0810.jpg

..dink julle ek moet vir hom 'n paar fotos aanstuur, liewer nie..
IMG_0813.jpg

..ek wag die manne by die volgende hek en ek hoor hier kom 'n ding, dit moet vir-f@kken seker Marc Coma wees, Blinkes spring oor die klippe soos 'n op hitte klipbok, ek dink hy't 'n stop geneem langs pad, ek beduie, hy moet bedaar..
IMG_0818.jpg

..lyk my hierdie moet die Tra-Tra rivier wees wat weer in die Doring vloei..
IMG_0823.jpg

..ek wag vir TGG in met die kamera en kry 'n vreeslike uitk@k oor ek glo in sy pad sit, die KLR maar 'n wille'aapdraai, en daai man los daai fiets en sê, bring jy maar die f@kken ding..
IMG_0825.jpg

..net na die is 'n klip klimmetjie, en Blinkes besluit die KTM moet slag aarde toe, hy ref daai ding dat sy gewrig in spasma gaan, Oom Daan stoot, en ek skreeu....los die clutch, daar vlie'' hy die hoog uit, Oom Daan lag net..
Ek sê vir hom ons moet braaiplek soek, hy lag en ek sien hy dink ek joke, Ons ry tot in die Doring en soek skadu, waar bly TGG..
IMG_0828.jpg

Oom Daan sê die man was nou agter hom en ons stap gou terug, hy is solank besig met die tafelgebed..
IMG_0829.jpg

Hy sê ek moet die f@kken ding bring, ek sê vir oom Daan hy moet hom bring, ek is bang die Mamba se krag is te oorweldigend, kyk dan wat maak die ding met vrind TGG..
Ons soek gou hout, nou gaan ons braai, Oom Daan sien gou ek joke nie en hy breek vir ons 'n paar groot stukke terwyl hy 'n Tolla joke vertel, TGG lê soos 'n 'dok'hoer' met 'n swartsak vol geld..
IMG_0833.jpg

IMG_0836.jpg

..ek kan nie glo die man is so moeg nie, Baas'speurder Faber stel ondersoek in en kry die "VABOND" in sy tankbag..
IMG_0838.jpg

..ons span uit, drink 'n koue enetjie, eet lekker hoendersosaties/bessrib en maak 'n hotdog met Cheese'grillers, wag, ek het vir ons slaai ook, drie'bone slaai, oom Daan skud sy kop..
IMG_0835.jpg

IMG_0836.jpg

Tgg drink later 'n bier en vat 'n kankerstokkie, hy's na aan reg om te vertrek..
IMG_0839.jpg

..ek gooi kole tot by die Doring en wag vir Blinkes, ek wil 'n video'clip vat, somme van TGG en Oom Daan ook..sal later gou laai..
Dankie manne, was voorwaar baie lekker, well-done TGG, daa's niks fout met jou bike'ry nie, jou asem is net min, ek weet want ek kry dikwels dieselfde simptone as ek saam met Bob Marley ry.. Totaal van so 436km, Oom Daan het natuurlik heelwat meer op sy kerfstok.. Fluit-fluit, my pos'roete storie se gô is uit..





 
Lekker!!!
Wonder hoe sal dit daar in die winter lyk? Bosse bietjie groener as die stof afgespoel het met die eerste reen? :mwink:
 
He heeeee ................. Hoe lekker lag ek nou vir Weskus se skryfstyl ................. :laughing4:

Lekker report Weskus .......... :thumleft:
 
Typical Weskus, rr , like he rides in a bloody rush. I will add my version at a more sedate pace .

Waiting for the start of the main bit of trouble and the hill we came down
 

Attachments

  • Picture 016.jpg
    Picture 016.jpg
    86.5 KB
  • Picture 015.jpg
    Picture 015.jpg
    108.3 KB
Ai man hoe bly is ek nou tgg gooi weer sy weergawe want ek het net lekker begin lees toe is dit verby :thumleft:
 
this was also for quite some bit the end anything to be descibed as a road.

A sandy place to stop, 2sd when he still  had is aggatt on, he later only rode in his 2 shirt, a man with confidence.

By now my rations were drying up and it was hot, I was hopelessly underpacked for this.
 

Attachments

  • Picture 017.jpg
    Picture 017.jpg
    98.7 KB
  • Picture 018.jpg
    Picture 018.jpg
    123.1 KB
  • Picture 019.jpg
    Picture 019.jpg
    92.3 KB
  • Picture 020.jpg
    Picture 020.jpg
    91.6 KB
Well done Tgg  :thumleft:

Glad you all had a great time , thanks for the lekker RR and yes Weskus soos gewoonlike geniet ek jou skryfstyl so baie .  :3some:

Ps Weskus het jy dan nie enige slange gesien nie . :peepwall:
 
Cool weather was predicted, but not encountered and the exhaustion set in quickly, My lack of experience did not assist at all.

I have now had my bike 10 months and my experience is 2500km, mainly shotish trips with one longer one on roads that can at least be driven by bakkies
 

Attachments

  • Picture 021.jpg
    Picture 021.jpg
    102.6 KB
  • Picture 022.jpg
    Picture 022.jpg
    92 KB
  • Picture 023.jpg
    Picture 023.jpg
    116.2 KB
By now I had my first unwitnessed off , but managed to get the bike up by myself and continue.

I was now getting seriously tired and dehidtrated, and to have weskus appear in my attempted small sand crossing broke my attention and momentum and it was close to another, but I mangaged to stop reasonably upright off the track and it I remember correctly continue to the next obsticle
 

Attachments

  • Picture 024.jpg
    Picture 024.jpg
    118.7 KB
  • Picture 025.jpg
    Picture 025.jpg
    109.4 KB
a Short while later there was a slight stone embankment with a sharp left turn, I got halfway and stalled, managed to hold the bike from falling but only just , weskua was luckicly close but the 30 seconds it took for him to get to me felt like 5 minutes and that klr got heavy. I managed to get along and rode on and stopped around the corner, after a long wait I parked the bike and walked back.

This is when blinkes had his little altercation. Luckily I heard them come and returned to by bike, got on but did not have enough energy to get it upright enough to get the sidestand up, had to get off pull it by the handles and get on.

Around the corner was to be the last sand stretch, and lunch. I started the sand well , then started losing it and started paddling, my legs then just gave away  and that was were dewald and 2sd found me. I was Farked and politely requested assistance to get the bike across.
 
Luckily this was our lunch spot and I managed to somehow walk there with a few rests, There I had my last beer, last cooldrink, last water and some energade  from 2sd and sparkling water from blinkes.

But lay for 30 minutes before having enough breath to light up the cause of all this, Kent special.

Weskus even had a bloody bean salad there
 

Attachments

  • Picture 026.jpg
    Picture 026.jpg
    116.6 KB
Top