Jong, kom ons loop kyk waarnatoe die pos dan nou gery is - Ou Posroete!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Magties manne, dit was darem 'n lekker RR. Skoon jaloers dat ek dit gemis het. Gooi maar volgende keer reminder na my kant toe ook. Die druiwe is af en nou is daar darm meer tyd.
 
Danie kuier vanoggend hier by my en oor 'n brekkie vertel hy my oor jou manewales op die trip. Ek moes lekker lag.
 
Top