Just return from MMC 2012 : Middelburg Eastern Cape

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Bie said:
Great trip you had. Sorry for the hijack, but I find it strange how a few bad apples can spoil the name of a collective group. My wife spoke to the lady running one of the local farmstalls and she was amazed at the arrogance and rudeness of some of the attendees when they visited the farmstall. As always the entire group was referred to and not the few arseholes responsible. Beats me why even attend such meetings if you cannot behave in general.

I hope you refer to MMC attendees and not WD's / DS riders in general  :eek7:
 
Yes, refer to the attendees, culprit(s) were not on bikes.  :thumleft:
 
Jip was great om almal te ontmoet en nuwe vriende te maak. Alle eer aan Jesus wat Engele opdrag gegee het om die bikes met tye regop gehou het.

Was n moeilike rit en baie ver. Sal dit weer doen , veral saam met vriende soos julle wat dit vir mens net makliker maak.

Sien julle weer op die volgende trip. ' KANI WAG NI..."
 
Wel vir my was dit werklik ongelooflik. Ek sal van nou af anders lewe as wat ek geleef het.
Jy kan nie anders as om te glo aan ons Hemelse Vader en wat Hy vir ons gedoen het nie. Vir my was dit 'n diepe herontdekking van geloof en dat dit maak nie saak wat jy gedoen het nie, jou sondes is vir jou vergewe.
As jy soos ek nie 'n pa het nie. Sê God dat Hy vir jou 'n Pa wil en sal wees. Jy moet Hom net 'n kans gee.
[/quote]

Bottervet, met hierdie pragtige woorde stel jy vir ons almal 'n standaard. Ons moet mekaar aanvat en aanspoor om hierop te bly. Onthou, elke stukkie pyn, elke stukkie moeilikheid wat jy/ek/ons van nou af ervaar is vir ons 'n gelooftoets. Hier by die huis, na my ongeluk van 'n maand gelede kom jy agter hoe afhanklik jy werklik van God is. ek hoop volgende jaar is daar weer n Karoo MMC en dat ons (ek inkluis) weer daai lekker ervaring kan gaan doen. 
 
Dankie vir jou mooi woorde ook en 'n vinnige herstel.
Daar gaan soos ek gehoor het nog 3 KMMC wees. So volgende jaar is ek weer daar. Die keer met meer komberse en 'n skokdraad om die tent om die jakkalse weg te hou.
 
Bottervet said:

haha, en julle het gereken dit gaan nie so koud wees nie? die beste setup vir hierdie trip is iemand met n lekker backup vehicle wat swaar tente en bulky matrasse en n lekker gasbraai saamneem. ek het laasjaar, juis op hierdie trip, by so n groep Ooskaap boere beland, wat n VW Transporter saamgery het met n paar van hierdie goodies. Saam met daai mense het ek skaaptjops geeet oggend, middag en aand.
 
Bottervet said:
Bie said:
Great trip you had. Sorry for the hijack, but I find it strange how a few bad apples can spoil the name of a collective group. My wife spoke to the lady running one of the local farmstalls and she was amazed at the arrogance and rudeness of some of the attendees when they visited the farmstall. As always the entire group was referred to and not the few arseholes responsible. Beats me why even attend such meetings if you cannot behave in general.
Wel vir my was dit werklik ongelooflik. Ek sal van nou af anders lewe as wat ek geleef het.
Jy kan nie anders as om te glo aan ons Hemelse Vader en wat Hy vir ons gedoen het nie. Vir my was dit 'n diepe herontdekking van geloof en dat dit maak nie saak wat jy gedoen het nie, jou sondes is vir jou vergewe.
As jy soos ek nie 'n pa het nie. Sê God dat Hy vir jou 'n Pa wil en sal wees. Jy moet Hom net 'n kans gee.

Amen, Prys die Heer. Dit sal juis wees om met die "herontdekking" terug te keer huistoe. Kom ons onthou ook die dag daar na en vir altyd en altyd dat Hy vir ons instaan in alles wat ons doen en het. Wonderlik. Liefde Jacques :3some:
 
Gelande Strassen 1200 said:

Welkom by die WD familie Jacques
 
Welkom Jacques, en weereens dankie dat ons saam kon terugry!
 
Bie said:
Yes, refer to the attendees, culprit(s) were not on bikes.  :thumleft:

Ek wonder - wat het hulle gery? Seker Landcruisers, Fortuners, Discovery's, Murano's, Prado's.......  :pot:

En dan skree hulle seker ook vir die (raai wie) span!  :peepwall:
 
Oom Foe-rie said:
........................ en waar is Alex se Super Ten dan ? Sien hom nie op die foto nie ?
Ek sien sommige mense het darem erg grys geword .......................  >:D

At least you know the bike is so good. Even though I put it down you will never know, looking at my bike after it has been cleaned that I had a small fall ;D

By the way, its not grey hair, its the sunlight reflection O0
 
Oom Fourie, actually I was trying out my photographic/artist skills, this picture is called "Yamaha sleeping" ::)
 
Attachments

  • IMG00860-20120426-1424.jpg
    IMG00860-20120426-1424.jpg
    431.4 KB
Alexxxxxxx said:
Oom Fourie, actually I was trying out my photographic/artist skills, this picture is called "Yamaha sleeping" ::)

Hey Alex, I don't blame you at all for giving your bike a mud bath with all that snot on the road. Did you get the top box bracket issue sorted with Yamaha yet?
 
Jacques, Alex, lekker om julle hier te sien. Bly in kontak  :thumleft: :thumleft:
 
I was just looking at the photo to try to see where the other bike was that was involved in the mud wrestling match ??
 
Gat Slag said:
Lekker manne!  Ek weet ek het uitgemis  :-\

Rrally good to meet all you guys there. Please do not let lakey see the pics of the "sleeping bike" he might just become Fattis and Monies again
 
I m glad to see like minded people  who also beleive that their hard working bike needs a rest as well
 
Goed om julle by die kruispad naby Sutherland te ontmoet, rightless.  :thumleft:  Ek hoop en glo julle het die verlore manne toe gou opgespoor.
 
Gypsybaron said:
Alexxxxxxx said:
Oom Fourie, actually I was trying out my photographic/artist skills, this picture is called "Yamaha sleeping" ::)

Hey Alex, I don't blame you at all for giving your bike a mud bath with all that snot on the road. Did you get the top box bracket issue sorted with Yamaha yet?

Haven't spoken to them yet, I am sure they will laugh it off when they know I had a wipeout :)
Tengai said:

Top