Kaapstad oornag trip saam die vrou

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

callameyer

Puppy
Joined
May 9, 2010
Messages
46
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
BMW F800GS
Hi ouens.

Weet iemand dalk wat 'n lekker oornag roete sal wees vanaf Kaapstad. Ek en my vrou wil bietjie wegbreek. Die roete moet nie te tegnies wees nie maar sal lekker wees om te ry waar die scenery mooi is. Soek ook 'n lekker dorpie om te oornag waar ons bietjie kan kuier die aand. Wil nie meer as so 200km uit Kaapstad gaan nie.

Enige voorstelle welkom.

Dankie by voorbaat.
 

Latest posts

Top