Sani

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,943
Reaction score
1,051
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Ek wil graag voor die winter Sani van my lysie af tick.
My eerste stop sal in Baviaans wees. Volgende dag in PE.
Daarna is dit onbekende paaie ek wil nie meer as 350 km per dag ry nie.
Ek ry met n XR650L. Teerpad is OK as daar vir my n skouer is om te ry.
Roete voorstelle?
Besienswaardighede?
Oornag plekke? Backpackers of goedkoop B&B dan hoef ek nie tent en slaapsak saam te karwei nie.
Ander praktiese voorstelle bv waar om laaste nag voor Sani te slaap?
Enigiets anders? Paspoort of ID?
Covid?
 
Top