Kakamas hond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Cdp13

Pack Dog
Joined
May 16, 2013
Messages
247
Reaction score
0
Location
Kakamas
Bike
BMW F800GS
Jis almal ek sluit vandag ook hier by wilddog aan. Regte moerse awesome forum wat julle hier het, volg dit al vir 'n ruk. Ek is ongelukkig gestremd wat die tegniese goed betref so kan nie veel van 'n bydrae maak nie... maar lees en leer baie!!!!! (Sal later try om 'n 'avatar' foto hier op te laai)

Charl du Plessis van Kakamas hier in die Noord Kaap
 

Latest posts

Top