Kaokoland...makes you thirsty...for more!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Henk, dankie vir al jou moeite met jou verslag!
Myne staan nog want ek werk aanmekaar van die trip af en vat net so nou en dan grond!👍
Ek het ook mos my foon verloor met al my foto’s op!
So dankie dat jy dit opgeteken het vir ons!
 
Oubones said:

Jy's welkom Hennie! ;)

Die RR is vir ons hele groep.  :thumleft:
 
Clockwork Orange said:
Thanks for putting in the effort for a fantastic ride report. I thoroughly enjoyed that. :thumleft:
The RR lets one relive the incredible time we had. ;)

Glad you enjoyed it. :thumleft:
 
Day 11.3: Brandberg to Usakos

Last of the rise and shine pics:

Pic 1: Diesel, having a late morning.

Pic 2: Hennie Oubones' KLR cleaning its lungs.

Pic 3: Ready to roll!
 
Attachments

  • image.jpeg
    image.jpeg
    381.5 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    138.1 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    590.1 KB
Day 11.4: Brandberg to Usakos

We stopped at the filling station in Uïs for fuel and ice cream!  :biggrin:

Pic 1: The DRs puncture being repaired. Mom Elsabie, feeding Janco, as he is balancing the DR!

Pic 2:  The gravel highway from Uïs, approaching Spitzkoppe.

Pic 1: The team relaxing at the rest area at Spitzkoppe. No evidance of any weight loss, as we were well fed by the Specialised Adventures team!
 
Attachments

  • image.jpeg
    image.jpeg
    448.4 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    341.8 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    186.8 KB
Day 11.5: Brandberg to Usakos

After we rested, Hardy and Kobus loaded Johan Harmse's XR, and we routed for Usakos. ;)

The extra vehicles and trailers were waitiing for us behind the Engen at Usakos. ;)

Bikes were loaded on trailers, our transfer (taxi) arrived, and after buying ice cream and cold drinks, we hit the road to Windhoek, passing the towns of Karibib and Okahandja on the way. A rest stop was made at the latter. :thumleft:

After a journey of 180km, we arrived in Windhoek, were we stayed at the Safari Hotel. :thumleft:

We all opted for the buffet, and some drinks, before hitting the sack early, as some of us would be travelling at 4 the next morning, to catch our flight back to Johannesburg. :eek:

Pic 1: Abel, now an experienced adventure rider, styling it for a pic at the Engen filling station.

Pic 2: Rest stop at Okahandja. Brian, Henk, Hennie Roos, Hennie Oubones.
 
Attachments

  • image.jpeg
    image.jpeg
    476.5 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    443.7 KB
Klaar saam gery, baie dankie bring baie lekker memories terug, 2017 groepie
 
Attachments

  • 703 Usakos to Windhoek shuttle.JPG
    703 Usakos to Windhoek shuttle.JPG
    295.2 KB
Jip, ladies and gents, that is the end of the most amazing and memorable adventure of my life. ;)

I went on this adventure to have fun riding, and experience this incredible part of Namibia. It ticked those boxes for sure! :biggrin:

Yes, it was a supported trip, but that is the way I wanted it to be. I was in the army more than 30 years ago, and didn't want to relive it again....I didn't even consider entering the Quest, as I wanted to enjoy some degree of luxury, and not have the "Corporal" drilling me! :imaposer:

Regardless of how you do it, supported/unsupported, having an adventure in Namibia on two wheels, should be riight at the top of your bucket list! ;)

Thank you to Specialised Adventures, my fellow riders and my family, for this incredible oppertunity! :biggrin:

I will still add some info and pics of my bike and trip preparation. :thumleft:

Signing off for now with a pic of my trusty steed! :ricky:

Attachments

  • image.jpeg
    image.jpeg
    590.5 KB
my family,

Ek glo jou skuld is groot, dink jy het jou vrou se verjaarsdag gemis!! ;)
Dankie vir die moeite met die RR Chopper.  :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
my family,

Ek glo jou skuld is groot, dink jy het jou vrou se verjaarsdag gemis!! ;)
Dankie vir die moeite met die RR Chopper.  :thumleft:
Chris...jou somme is korrek!  :thumleft:

Ek het voorsorg saam met die kinders getref, en die nodige geskenke aankoop. :eek:

Ons was die 16de April by Epupa. Kon darem ń Whatsapp oproep doen om vir vroulief geluk te wens. :thumleft:

Bly jy het die RR geniet Chris. ;)

Groete :thumleft:
 
chopperpilot said:
Jip, ladies and gents, that is the end of the most amazing and memorabe adventure of my life. ;)

I went on this adventure to have fun riding, and experience this incredible part of Namibia. It ticked those boxes for sure! :biggrin:

Yes, it was a supported trip, but that is the way I wanted it to be. I was in the army more than 30 years ago, and didn't want to relive it again....I didn't even consider entering the Quest, as I wanted to enjoy some degree of luxury, and not have the "Corporal" drilling me! :imaposer:

Regardless of how you do it, supported/unsupported, having an adventure in Namibia on two wheels, should be riight at the top of your bucket list! ;)

Thank you to Specialised Adventures, my fellow riders and my family, for this incredible oppertunity! :biggrin:

will still add some info and pics of my bike and trip preparation. :thumleft:

Signing off for now with a pic of my trusty steed! :ricky:

Shot again for an excellent RR Henk - most enjoyable  :laughing4:
 
[member=5599]chopperpilot[/member], vreeslik dankie vir 'n wonderlike rr, waardeer opreg.  Nam bly voorwaar 'n spesiale plek en net so gepas word hierdie mooi gedeelte deur "Specialised Adventures" aangebied.  :thumleft:  :thumleft:  :thumleft:

Dis was darem so ampertjies of ek en my vrou het dieselfde trip saam julle gedoen, skoon spyt ons kon dit nie maak nie.  Maar ons is ingeskryf en as die tyd reg is sal ons wel daar wees, eendag.  :deal:
Wie weet, dalk is van julle weer op een van die trips op 'n latere staduim, Nam doen dit aan jou, jy wil net teruggaan. :biggrin:

Dis ook mooi om te sien alles het redelik mooi en glad verloop sonder enige ernstige beserings of skade.  Daai is maar 'n geharde wêreld en as iets verkeerd gaan kan dit lelik verkeerd gaan. 

Net so effe jammer julle het so min ellies gesien en lyk my glad nie 'n renoster of twee nie.  Dit sou nou 'n helse voorreg gewees het, ons ry daai area al lank en het nog nie een renoster gesien nie, nog net hulle voetspore en akkies.  :biggrin: 
En dankie tog die leeus het julle darem ook uitgelos.  :biggrin:

Weereens dankie vir die puik rr, ek kon sien julle het dit tredee geniet, wel ek het ook, al was dit im my rusbank.  :thumleft: :thumleft:

Mooiloop, as die sterre regval sien ons julle moontlik met die Dan's se trippie in julle omgewing.  :thumleft: 
 
Sheepman said:
chopperpilot said:
Jip, ladies and gents, that is the end of the most amazing and memorabe adventure of my life. ;)

I went on this adventure to have fun riding, and experience this incredible part of Namibia. It ticked those boxes for sure! :biggrin:

Yes, it was a supported trip, but that is the way I wanted it to be. I was in the army more than 30 years ago, and didn't want to relive it again....I didn't even consider entering the Quest, as I wanted to enjoy some degree of luxury, and not have the "Corporal" drilling me! :imaposer:

Regardless of how you do it, supported/unsupported, having an adventure in Namibia on two wheels, should be riight at the top of your bucket list! ;)

Thank you to Specialised Adventures, my fellow riders and my family, for this incredible oppertunity! :biggrin:

will still add some info and pics of my bike and trip preparation. :thumleft:

Signing off for now with a pic of my trusty steed! :ricky:

Shot again for an excellent RR Henk - most enjoyable  :laughing4:
Glad you enjoyed travelling with us! ;)
 
[member=8601]Vis Arend[/member]

Louis

Was net ń plesier om die RR te kon doen, en dit saam met julle en my mede avonturiers weer te kon herleef. ;)

Daar is ń doel met als in die lewe, en julle sal jul geleentheid kry.  :thumleft:

Mens hoef nie ń ryer van Alfie Cox formaat te wees nie, maar mens moet gemaklik met jou fiets wees om hierdie avontuur werklik te geniet.  :biggrin:

Soos jy sê, dalk loop (ry!) ons mekaar in hierdie pragtige land raak! :thumleft:
 
Dankie #chopperpilot. Dis was 'n lekker RR. Ons was juis nou vir 2.5 weke deur meeste van julle roete , maar met 4x4 groep. Het in 2014 ook dit met 4x4 groep gedoen , en dit was awesome om dit weer te herleef. Al was dit nie met die scooter gewees nie. Ons het ongelooflik baie wild Gekry . Veral olifant in die Purros poort , asook in die hoanib en Ugab rivier. Selfs in die Land cruiser met die karavaan agter was dit maar scary , en kan my net indink om op 'n scooter voor die klein reusies om 'n draai in 'n rivier bedding te ontmoet.
As my lewe lank genoeg gespaar  word , sal ek dit nog met die bike gaan doen.
 
Top