Kaokoland...makes you thirsty...for more!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
malmens gerrit said:
Dankie #chopperpilot. Dis was 'n lekker RR. Ons was juis nou vir 2.5 weke deur meeste van julle roete , maar met 4x4 groep. Het in 2014 ook dit met 4x4 groep gedoen , en dit was awesome om dit weer te herleef. Al was dit nie met die scooter gewees nie. Ons het ongelooflik baie wild Gekry . Veral olifant in die Purros poort , asook in die hoanib en Ugab rivier. Selfs in die Land cruiser met die karavaan agter was dit maar scary , en kan my net indink om op 'n scooter voor die klein reusies om 'n draai in 'n rivier bedding te ontmoet.
As my lewe lank genoeg gespaar  word , sal ek dit nog met die bike gaan doen.
Ons was ongelukkig nie deur die Purros Poort nie. :'(

Soos genoem, maar min olifante gesien, dalk het hulle van van vêr die geraas gehoor! :eek:

Wel heelwat vars spore gesien, en natuurlik olifantmis ook. So hulle is in die omgewing. ;)

Ja, kry vir jou ń ligte KTM, en dan ry die vrouens vir ons back-up! ;)
 
chopperpilot said:

Weet nie van die KTM nie , maar verseker kan ons dit met die vrouens as backup doen. Sal dit reel.
 
:thumleft: :thumleft:
 
Chopper ek dink as jy jou somme maak om die trip met jou 2.7 sou doen sal die bike trip met al sy kostes soos vlieg ens eintlik billik sal wees.

Na ons in 2006 Vic Falls toe is het ek en kamermaat al die kostes opgetel van twee bikes se petrol en twee agterbande wat amper moeg was na die trip. Die koste was dieselfde as wat ons met my 3.0 KZTE sou ry!!! :eek: :lol8:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:

Dankie Chris

Sal jou glo! :thumleft:

Dis nie kleingeld met die fietse nie, maar moet byvoeg dat ons met hierdie trip in redelike luukse, wat kamp betref, gebly het. ;)
 
Uiteindelik is ek deur die hele RR!!

Dankie vir die moeite en die deel. Een dag sal ek ook nog daar ry! een dag. kan nie wag nie
 
m0lt3n said:

Bly jy't dit geniet! Ek beveel ń besoek aan hierdie dele van Namibië ten sterkste aan! ;)
 
Top