Kruis pad tussen bmw 1200 en 800 adv

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 26, 2015
Messages
1
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
More
Ek dink sterk aan nog n Bike koop. Ek kanie besluit tussen bmw gs 1200 ADV of die 800 nie. Ek hoor almal se 1200 is baie swaar en en en.... ek het al n kort stukkie op een gery en was vir my n droom. Die 10 min op hom was verseker nie genoeg om n nigter besluit te neem nie en ek het nog nie di 800 gry nie.
Ek is nogal n groot en oorgewig maniekie 140kg en 189m lank.
Ek ry teer en grond pad en my vrou ry soms saam.

Ek sal nie nuwe bike koop nie kyk vir goeie koop. Wil nie meer as R 150 000 spandeer nie.

Ek sal dit waardeer om van jul raad te hoor en of as daar iets is wat ek in ag moet neen met koop.
Ek het ook nognie veel rond gkyk na wat in di mark is nie so as jul van iets weet waarna ek kan kyk sal ek dit waardeer.

Baie Dankie
 
Top