Jehan
Pack Dog
- Joined
- Dec 14, 2011
- Messages
- 290
- Reaction score
- 0
- Location
- Strand Western Cape
- Bike
- KTM 1290 Adventure R
Middag Honne.
Ek het onlangs ń 1290 SA T gekoop. Dink daaraan om sy stickers so bietjie op te dollie. Soos die fiets nou is moet jy na hom toe loop om te sien watter fiets dit is. Die stickers gaan dieselfde ontwerp hê, net so bietjie uitstaan.
Sal KTM so ń kit hê of moet ek een laat maar en waar?
Ek heg foto van my fiets aan sowel as een wat ek gesien het en van hou.
Julle raad en advies word waardeer.
Groete, Jéhan