KTM 950 990

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

volroom

Race Dog
Joined
Jun 15, 2011
Messages
3,860
Reaction score
2
Location
Abu Dhabi
Bike
BMW R1150GS
Jes ja, halo da. Ek het nou die dag n spin gevat op n buddy se KTM950 adv, en nou is ek hier... wil bietjie vra, ek is gewoond an 1150GS. Ek kan Kaap toe ry as ek wil, en ek het al. Ek wil graag meer grond pad ry, en ek voel nie rerig lus om die vark oral te probeer vat off road nie.

Paar vra: hoe betroubaar is die bikes? Is daar een wat meer betroubaar is?
Maklik werk aan hulle self?
Kostes: hoe swaar op tyres, sprockets, ketting en petrol in die algemeen?
Kan jy ver ry met n air hawk? Daai sitplek is bietjie eina
Hoe prakties is pillion? panniers

Ek moet se, ek het nog nie rerig KTM950/990s gesien op die lang pad nie. Maar dis nie asof ek al alles gesien het nie.
Dankie, Cheers
 
Top