Ek wil my 450xcw op die pad kry en soek asb raad oor watse kits goeie waarde vir geld is. Wil nie crap koop wat net n week hou nie. Of kan mens van die original kits van exc gebruik wat iemand nie wil hê nie? (al gehoor baie ouens los dit by ktm as hul nuwe bike koop)
Volgens wat ek verstaan sal ek n groter stator moet opsit? Dink dis in elkgeval nodig aangesien die battery nie laai as die fan voluit hardloop nie. Enige raad op n goeie, groot genoeg stator?
Volgens wat ek verstaan sal ek n groter stator moet opsit? Dink dis in elkgeval nodig aangesien die battery nie laai as die fan voluit hardloop nie. Enige raad op n goeie, groot genoeg stator?