LDBA 2014 Weekend at the Bundu Lodge - Riding Heaven - Post your pics here

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
So opad terug Bundu toe, kry ons manne wat al weggetrek het, maar dit is net die KTM manne hulle ry mos maar voor ;)
Macjow is daar en die dokter het hom gesond gemaak hy mag nou weer bike ry.
Raait kom ons gaan.
Was regtig n lekke pad da deur daai plase bietjie sand hier en daar net om n ou wakker te maak, het nie baie fotos van dit nie net waar ons gestop het v n lekke broodjie

atebe9y5.jpg


e2aquvyh.jpg


aza3yjy8.jpg


yvadu9y6.jpg


unypa8ug.jpg


enypy7ev.jpg


vyta7aty.jpg


uqu6yde3.jpg


Lekke vol gevreet, ry ons terug om bietjie die skill challenge te gaan doen.........


Sent from my iPad using Tapatalk
 
Raait ek en macjow besluit om die ding te doen, John is bang daai hoesie gooi hom van belaans af en sluk toe gou sy antibiotics af met n Captain Morgan of n bier kan mooi onthou nie,hier is n paar kiekies.

muge4aqa.jpg


5e7a4u6y.jpg


mu5a4u3u.jpg


qypuqagu.jpg


Paar manne wat wat n glipsies gehad het maar dit is als deel van die sport, moet se dat die ou daai bm nogal mooi kan hanteer net jammer v daai oeps!

barepehy.jpg


4y4y9uta.jpg


Nie seker of dit die ou was nie "just blip it" sal weet, maar dink hy het sy voet gebreek met die val, en dan was daar n paar spieëls ook wat vevang moes word op 1of 2 fietse, somer net daar myne gou ga afhaal.

ry2azyra.jpg


5y4urady.jpg


Nog

henu8y4y.jpg


Nou ja toe dit my beurt is vra en v Macjow om n paar fotos te neem, maar hy vergeet heeltemal want hy is te besig om met n girl te chat, maar sal nou by daai storie kom.

Macjow

ehy9e5ep.jpg


yhutepe3.jpg


y7unyga8.jpg



Toe ek nou reg maak v die challenge, maak Jolandie net klaar en wil haar  fiets kom stop, met die wat sy draai gaan iets fout met haar throttle kabel en daai 650 blaf v Macjow se 1150, en dit is toe die twee mekaar inflieg, darm nie erg skade nie en niemand beseer nie.

ze7usu3e.jpg


aturuqa9.jpg


Van daar het ons gaan lekke kuier na wat nog net die begin van die LDBA was

vy9asaby.jpg



Sent from my iPad using Tapatalk
 
Lekker pics Labrat......  :thumleft:
Sorry we did not hook up together. Next time :thumleft:
 
Saterdag oggend 7:00am is ons weer by Bundu kry die roetes en besluit ons gaan wag vir die meeste ouens om te gaan ons sal agter ry, soos lycan se ons is dirt riders nie dust riders nie, daar is 3 roetes groen,rooi, swart, ons het die Vrydag al besluit ons gaan die swart aanpak.

uzumevaq.jpg


jezy3e6u.jpg


upa5e3a7.jpg


gujybu3a.jpg


ny2ade9y.jpg


Nie baie ver van da slaan ons grond en die fun begin, just blip it het regtig moeite gedoen met die roete dankie Mark kan net dink watse groot werk dit was,wat lekke was is dat niemand gedruk was v tyd nie ons was mos nie besig mer n race nie

So da was baie tyd v stop of val en gou n paar fotos :)

nyvutube.jpg


yburu9a5.jpg


sasytyhu.jpg


hapygymy.jpg





Sent from my iPad using Tapatalk
 
Twee spoor paaie is lekke maar die lekke speel kom nog

abany4an.jpg


7ytyhusa.jpg


9a6age8e.jpg


uny9u5u7.jpg


yta3yne6.jpg


ju4y9e6e.jpg


yqe5yryb.jpg


gazuze2a.jpg


emyzaqu6.jpg





Sent from my iPad using Tapatalk
 
Nou is dit eers bietjie rus waar ons nog van die manne kry wat op die roete is

any8u6yp.jpg


agyru5y7.jpg


e9ymyren.jpg


vu4e2a9a.jpg


y4y5upav.jpg


Ons trek weer weg, nou kom hier n ding, op die fotos lyk die kop nou nie baie steil nie maar as jy na al die aluminum op die rotse kyk vertel dit n ander storie, ja ek was een van die wat my deel gebring het en somer n flikker ook geskenk het, as n ou nie weet wat om te verwag nie gaan hy jou uit vang

9aqureby.jpg


evypysah.jpg


uduva2y6.jpg


qyne2u8e.jpg


ydyjumym.jpg


u3u9upap.jpg


tere3ere.jpg


Moeg se ek v jou moeg.....

2yguve8e.jpg


aqyzymyd.jpg


ny5y9y2u.jpg


syqyzada.jpg


eda5a3ag.jpg


Raait almal is bo kom ons rus eers bietjie

6y2a7eda.jpg


zyhy8ymy.jpg


ypybuna7.jpg



Sent from my iPad using Tapatalk
 
Ek het met my foon ook fotos gaan probeer om van die nou af te post hoop dit werk anders gaan dit bietjie deurmekaar wees
 
Awesome awesome RR you ous had a blast. Respect. You all deserve a prize. Give those ous a cold one or two  :bar:  :bar:
 
Goed hier is nog
Die af gaan het ek nou nie kon snap nie maar dit was  baie makliker, nou sal dit seker weer bietjie makliker gaan, so hoop ons!! Ons was gelukig n lekke klomp ouens wat mekaar kon help op die roete

8y7unevy.jpg


6age2eqa.jpg


5a5uvupe.jpg


ge2uquvu.jpg


u9umerav.jpg


ydu6u6y3.jpg


3ahudy2y.jpg
yge4upat.jpg


Raait almal veilig deur kom ons gaan aan

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
 
As jy weet hoe is dit seker nie te erg nie maar n ou soos ek wat nie regtig dik sand ken het dit my n lekke workout gegee ek en outdoorsman het lekke gestoei/speel tot groot vermaak v die ander, Chopperpiliot het ons kort kort kom tart deur met sy DR sittend verby ons te jaag terwyl ons in die sand le en blaas

ena6ujam.jpg


game7eja.jpg


ypahupa7.jpg


Ek het net fotos van outdoorsman wat in die sand stoei ek dink Macjow het van my 1 of 2 sal hom vra om bietjie te deel

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
 
Van hier af raak die roete bietjie makliker maar nog lekke, die ligte sand dele skrik ons nou nie meer nie en water en sand raak nou ons speel plekke

e7e5yset.jpg


u4ajure9.jpg


uge6e8ar.jpg


pa6e6a7e.jpg


yhe4ysum.jpg


zujajasy.jpg


Weet nie of die foto so mooi is nie, ons kyk maar

sytyqyta.jpg


Attie/ outdoorman vat toe n kans en besluit nadat hy oor is dat die rivier kruisings is v sisies hy gaan dit camel style doen

nypuvu4u.jpg


upa7y7ab.jpg


Klaar gespeel raak ons honger, alhoewel ons lankal by die eet plek moet wees, trek toe maar weg en vat die pad Hazyview toe waar daar v ons burgers wag, ons moet maar gou maak want ons is nog nie klaar nie, maar nou ja ons is mos nie hastig nie.

dy8eqyvy.jpg



Sent from my iPad using Tapatalk
 
Teen die tyd is on nou lekke moeg, en vol geeet maar kom ons gaan aan nie meer ver nie, ons ry van daar en klim weer op die grond, die laeveld is darem maar wragtig mooi!

ahegysu4.jpg


nyzyhyjy.jpg


yhaqunuq.jpg


7yvarymu.jpg


jy8avupy.jpg


amu9ygab.jpg


Van hier is ons toe somer huis toe om bietjie skoon te kom en toe weer terug na Bundu om te gaan kuier, dankie Mark en Rika was blerrie lekke, die ouen wat nie daar was nie JULLE HET GEMIS


Sent from my iPad using Tapatalk
 
Nice report! Thanks for sharing. Stuur asb 'n email ride report vir die kompetisie. Die wenner gaan media toe ook! Moz was net so lekker - ek sal later 'n verslag doen .. probeer nog inhaal met betalings en goeters teruggee!
 
Top