• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Leather Forever Pak For Sale

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

blinkes

Race Dog
Joined
Aug 29, 2010
Messages
779
Reaction score
1
Bike
Yamaha Super Tenere
Hallo almal
Ek het 'n Leather Forever pakkie en 'n paar Richa boots wat ek wil wegmaak
Die baadjie is 'n nr. 40
Die broek is 'n nr. 34
Die boots is 'n nr. 9 in ons taal, oftewel 'n nr 44 in ander tale/lande
Beide baadjie en broek het inners in wat mens kan uit zipp en padding op al die plekke wat saak maak
Alles nog in goeie toestand
Gedink aan so R2500.00 vir die lot

O-ja. en die ou wat eerste "this thread is worthless without pics" post wen die prys op die kiekies op te laai, want ek is worthless om die goed op te laai.
 
Top