Riebeeker
Race Dog
Dit is weer tyd vir die jaarlikse Lentefees.
Dit sal dan die 3de September 2011 wees. Ons vertrek 09H00 vanaf Kasteel Motors die enigste vulstasie in Riebeek Kasteel.
Hier is 'n groot stoor met warm water stort en toilet geriewe in so die wat wil oorslaap is welkom om daarvan gebruik te maak dit is gratis, bring net eie matras en slaapsak. Die wat al die Vrydag aand wil kom oorslaap is ook welkom.
Die roete is weer eens deur die koring en canola lande en gaan deur plase, maar dit is paaie wat almal mag gebruik so kom leer paaie aan waar jy die res van die jaar ook kan ry. Die roete sluit openbare paaie ook in so geen ongelisensieerde fietse nie!
Die totale roete is 240km maar daar is petrol beskikbaar op die roete vir die wat dit nie kan maak nie. Daar sal weer eens 'n verversingpunt op die roete wees waar elkeen 'n boerewors-rol en koffie / koeldrank sal kry.
Die Kerk Basaar se tafels maak al 07H00 oop vir verkope so die wat daar 'n draai wil gaan maak is welkom. Die wat koeke en terte koop kan dit by die inskrywings punt in my voertuig plaas en dit sal dan by die eindpunt weer vir julle beskikbaar wees. (Ek dink nie 'n koek / melktert sal so mooi lyk as dit heelpad in 'n topbox saam ry nie)
LENTEFEES PROGRAM
Vrydag 2 September 2011
17H00 Stoor open vir die wat daar wil oornag
20H00 Lasanga-potjiekos & tuisgebakte brood [ R50.00 ]
Drank sorg elkeen vir homself ( ys sal voorsien word )
Koffie en beskuit is beskikbaar vir die oggend
Saterdag 3 September 2011
08H00 Inskrywings open by Kasteel Motors [ R75.00 ]
08H55 Inskrywings sluit
09H00 Trip begin
Verversings teen die pad
15H00 Bar maak oop in die stoor [ kontant kroeg ]
Ontspan
16H30 “Barrel race” / ander motorfiets kompetiesies
18H30 Spotprys oorhandiging
20H00 Braai ete (chops skaap en vark / wors / aartapel / roosterkoek / slaai ) [ R100.00 ]
24H00 Bar sluit

It’s time for the annual “Lentefees”.
It will be on 3 September 2011. We’ll depart 09H00 from Kasteel Motors, the only garage in Riebeek Kasteel.
For those who want to sleep over your welkom. We have a large barn with warm water shower and toilet facilities which you can use for free, all you need to bring is your only matras and sleepingbag. You’re welkom to come the Friday if you want.
The route is once more going through the wheat & canola fields and farms, not only can we use the roads for the “Lentefees”, but also for the rest of the year, so caome and learn the roads you can use. The route also include public roads, so no unlicensed motorbikes!
The total route will be 240km, but there will be fuel stations on the route for those who won’t make it. And again there will be a refreshments point on the route where everyone will get a “boerewors-rol” (hotdog) and coffee / cold drinks.
“LENTEFEES” PROGRAM
Friday 2 September 2011
17H00 The barn will open for those who’s gonig to over night.
20H00 Lasange-potjiekos & home made bread [ R50.00 ]
Bring your own drinks (there will be ice)
There will be coffee and rusks for the morning
Satureday 3 September 2011
08H00 Entry post will open at Kasteel Motors [ R75.00 ]
08H55 Entiy post closes
09H00 Trip begins
Refreshments point on route
15H00 Bar opens at the premises [ cash bar ]
Relax
16H30 Barrel race / other motorbike competitions
18H30 Lucky draw
20H00 Braai feast ( chops – sheep & pork / sausage / potatoes / “roosterkoek” / salad ) [ R100.00 ]
24H00 Bar closes

1. Riebeeker BMW 1200gs
2. Mark660z Yamaha XT660
3. Ruth ?
4. Steven ?
5. Dave ?
6. Committed Kawasaki KLR 650
7. Fixer BMW HP2
8. R-O-V-Rat Yamaha XT660
9. Mike Hammer Yamaha XT500
10. Jaco de Jager BMW 1150gsa
11. AJ DAKAR BMW 650 Dakar
12. Doug C Kawasaki KLR 650
13. Buff Yamaha XT660Z
14. Biker Chick BMW 1200gs
15. Smeagle BMW F650 Dakar
16. Jacobus Bmw 1200GS
17. Tom Honda 750 AT
18. Henning Honda 750 AT
19. Koos Pen Honda 750 AT
20. Monkeyboy BMW F800GS
21. Robin Brown Suzuki DR650
22. Paul O Kawasaki KLR 650
23. Fixer se dogter Honda 750 AT
24. Tyre KTM 990
25. Eish Kawasaki KLR 650
26. Temiek KTM 990
27. GO GIRL KTM 950 Adventure
28. Mike Macanic Honda 250
29. Nick BMW 1150 GSA
30. Archangel KTM 950 Adventure
31. Mark BMW
32. Mark se vrou Pillion
33. Mark se vriend BMW
34. Mark se vriend BMW
35. Mark se vriend BMW
36. Mark se vriend BMW
37. Mark se vriend BMW
38. Mark se vriend BMW
39. Tom se vriend Honda 750 AT
40. Tom se vriend Honda 750 AT
Moontlik:
1. Pote