Lesotho liefde

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sandban(g)k

Race Dog
Joined
Aug 10, 2010
Messages
4,670
Reaction score
2,334
Location
Bultfontein
Bike
BMW R1200GS
Wat so begin het:

Lesotho%20Liefde


Het so ge-eindig:

Lesotho%20Liefde

 
Ek stoei bietjie met foto-emmer.  Hier is die eerste 2 fotos:

 

Attachments

  • DSC00753.jpg
    DSC00753.jpg
    118.8 KB
  • DSC00628.jpg
    DSC00628.jpg
    156.7 KB
Lang storie kort, ek het die meisie ontmoet so 3 jaar terug.  2 jaar se swoeg en sweet voor sy uiteindelik myne was, maar dit was die wag werd!

So rukkie terug besluit ek dit raak nou tyd, en ek begin die forum fynkam vir die ideale plekkie om die "langkys" voor te stel.

Saterdag oggend vroeg trek ons weg uit Kroonstad, teerpad langs deur Steynsrus tot in Senekal waar ons n Wimpy koffie en n toebie vang!

Van hier is ons met so agterpaadjie Ficksburg toe.  Die wolke het begin donkerder word, en ek was al hoe meer ongemaklik met die hele "pillion, panniers en modder idee, veral omdat ons stoksielalleen oppad was Lesotho toe.

Maar soos BlueBull altyd se: pissies will never be heroes...
 

Attachments

  • DSC00627.jpg
    DSC00627.jpg
    131.3 KB
  • DSC00638.jpg
    DSC00638.jpg
    134.6 KB
  • DSC00643.jpg
    DSC00643.jpg
    168.8 KB
  • DSC00645.jpg
    DSC00645.jpg
    157.7 KB
Net voor Ficksburg het ons die eerste van VELE kere ons Senwes reenjassies aangetrek.  In Lesotho was ons op die A1 tot anderkant Maseru. Pynvol.  Ek HAAT verkeer.  Ek haat dit nog meer as daar nie reels is nie.  Maar ons was alleen, en om te ver "off the beaten track" te sou gaan sou gevaarlik wees.  Anderkant Maseru was ek, my meisie verloofde en dei 800 in ons happy place.

 
.
 

Attachments

  • DSC00660.jpg
    DSC00660.jpg
    183 KB
  • DSC00667.jpg
    DSC00667.jpg
    139.6 KB
  • DSC00673.jpg
    DSC00673.jpg
    147.4 KB
  • DSC00679.jpg
    DSC00679.jpg
    174 KB
  • DSC00681.jpg
    DSC00681.jpg
    153.8 KB
Daar was ook paar local "hotties".  Seker 1972 se homegrown honeys.  En nog paar natterige kiekies oppad Semonkong toe.
 

Attachments

  • DSC00696.jpg
    DSC00696.jpg
    157 KB
  • DSC00703.jpg
    DSC00703.jpg
    163.3 KB
  • DSC00700.jpg
    DSC00700.jpg
    149.4 KB
  • DSC00698.jpg
    DSC00698.jpg
    165.4 KB
  • DSC00688.jpg
    DSC00688.jpg
    172 KB
  • DSC00686.jpg
    DSC00686.jpg
    156.4 KB
  • DSC00684.jpg
    DSC00684.jpg
    144.6 KB
Moerse geluk man :)



Gedog daai homegrown Hottie staan met n AK47!
 
Die romantikus wat ek is, probeer ek mos die 800, met my meisie verloofde, 2 panniers en geen skill afry tot n mooi uitkyk op die waterval.  Ek het eers by die rooi merk besef my ego is nou baie groter as die kans dat ek die fiets ooit weer tot by die pad sal kry.  Ek het hom eers net daar gelos, en die ent afgestap tot by n mooi plek en die "piekniekpannier" uitgepak.
 

Attachments

  • DSC00720.jpg
    DSC00720.jpg
    156.5 KB
  • DSC00721.jpg
    DSC00721.jpg
    181.9 KB
  • DSC00722.jpg
    DSC00722.jpg
    169 KB
  • DSC00723.jpg
    DSC00723.jpg
    166.9 KB
  • DSC00724.jpg
    DSC00724.jpg
    197.8 KB
  • DSC00727.jpg
    DSC00727.jpg
    174.8 KB
En net daar ruk ek toe die ring uit (wat Losper gebou het-DANKIE alweer Pieter, jy mag maar) en toe se sy JA  8)
 

Attachments

  • DSC00740.jpg
    DSC00740.jpg
    130 KB
Maar toe onthou ek, my fiets moet nog by die bult uit  :peepwall:

Ek onthou toe net 1 ding: Stand up, look up open up.  En hoop vir die beste!  My toe al verloofde moes ongelukkig die ent opstap terwyl ek die skoeter moes baklei tot bo!  Die geel spikkel is sy  :peepwall: :pot:
 

Attachments

  • IMG-20120324-00509.jpg
    IMG-20120324-00509.jpg
    52.1 KB
Ons het toe by Semonkong Lodge geslaap, great plek met great kos, en vanoggend die lang pad huistoe aangedurf.  Het wel so klein kykie in die moddermonster se oe gekyk, maar het sonder foute veilig, gelukkig en verlief by die huis aangekom!
 

Attachments

  • DSC00769.jpg
    DSC00769.jpg
    164.5 KB
  • DSC00794.jpg
    DSC00794.jpg
    141.4 KB
  • DSC00797.jpg
    DSC00797.jpg
    162.2 KB
Ek huil sommer  :ricky:
 
Baie geluk Sandban(g)k. Lesotho was n goeie besluit om die vraag te vra. Jy sal nou altyd n goeie rede he om daar te gaan bike ry.  :deal:
 
Geluk!  Verseker 'n 'keeper' wat so in die nat agterop 'n bike sal ry!
 
Baie geluk!!  Mag daar nog vele meer myle saam wees  :ricky:

Dis nou wraggies 'n RR met "flair".
 
Top