Lesotho liefde

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dis 'n mooi verhaal wat julle vir altyd sal onthou -  :thumleft:
 
Baie nice ! Baie geluk. As julle die troue nou net kan reel by daai waterval .....
 
Oh to be in love ... beautiful  :love3:

And what a way to seal the deal  :salut:
 
R-O-V-Rat said:
Baie geluk Sandban(g)k. Lesotho was n goeie besluit om die vraag te vra. Jy sal nou altyd n goeie rede he om daar te gaan bike ry.   :deal:

:thumleft: Waar inderdaad!

Haar ATGATT werk mooi saam met die Kosmos.  ;)  Geluk en dankie vir die mooi storie.
 

Attachments

  • DSC00679.jpg
    DSC00679.jpg
    174 KB
Geluk man!

10 minute verloof en sy moet al klaar agter die bike aan stap. Dis hoe mens die bar stel   :pot:
 
Baie geluk SB, ek wens julle 'n voorspoedige toekoms voor. Sien ons julle in Grahamstown hierdie jaar?  :thumleft:
 
Pote said:
Wow, baie nice gewees, veels geluk :thumleft:

Netso...'n regte sprokies verhaal!!  :thumleft:

Baie geluk man en mag julle vir dekades en dekades nog saam bike ry ook!
 
Mooi man dis hoe dit gedoen moet word.
Baie geluk julle twee. :thumleft:
 
::) Ai, die liefde darem!!!

Baie geluk man en mag julle 'n laaaang gelukkige lewe saam deel !!!  :thumleft:
 
Lekker trippie en nice fotos en baie geluk man :thumleft:
 
Kyk nou hoe mooi  :mwink:

Mag die jare vorentoe net nog lekkerder wees  :ricky:

Baie geluk  :thumleft:
 
Dit was nou baie mooi met 'n hoofletter 'F'. As julle so begin kan dit net reg gaan vir julle. (en ek sal weet... dis hoe ek en my Liefie dit een en dertig jaar gelede gedoen het  :biggrin:)
 
dis nou een groot maandag "aaaaaaaaaaaaawwwwwwwwwwwwww"

well done julle twee. mag julle nog baie reise saam deel !
 
J-mo said:
Baie geluk SB, ek wens julle 'n voorspoedige toekoms voor. Sien ons julle in Grahamstown hierdie jaar?  :thumleft:

Baie dankie!!

Ongelukkig kan ek nie hierdie jaar sn bywoon nie, maar eks definitief volgende jaar weer daar!
 
Top