Lesotho quicky, another Losper epic (updated 7Jul)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Losper said:
onderbroek said:
Tman21 said:
@Losper wat is die updates in terme van die grenspos?  Eks wil graag 'n dirtbike ride gaan doen!
Losper kan dalk meer duidelikheid gee. Maar ek moes onlangs n tegnikus oor die grens kry. En moes n official invite van die kontrakteur in Lesotho kry.
Ek moet ook oor gaan binnekort maar moet ook eers uitnodiging kry
Ek praat op 'n weeklikse basis met mense wat "weet"  en hulle weet ook nie, so ons wag maar :mad:
Op hierdie stadum kan mens slegs oor die grens gaan vir belangrike werks doeleindes en selfs dan is dit 'n moerse storie tov toestemmings briewe ens, ens.
Of jy moet deur die rivier ry

Wil jy nie dalk n "Lesotho Cigarette Recce Ride" reel nie.

Ek ken n paar manne wat bereid is om deur die koue water te ry vir goeie sigarette
 
wat is die kanse om daai kant gevang te word?
EN sal mens kan verblyf boek?

ek vra natuurlik hipoteties...
 
Tman21 said:
@Losper wat is die updates in terme van die grenspos?  Eks wil graag 'n dirtbike ride gaan doen!
Lesotho gaan in hard lock-down vanaf Maanag 20 Julie.
 
m0lt3n said:
I managed to stitch my own videos together, but a lot more due that the others took.
(a mission, the app only works with two vids at a time)
I will continue with the story later, still a lot of drama on the last day...

[youtube]https://youtu.be/jCm7WBYyVv0[/youtube]

Quite a tricky hill decent there, I may have bottled out of that one
 
Thanks guys,beautiful place for riding, will definitely do some  gatskuur that side still




 
Top