Dustdevil
Race Dog
Ja nee, dit lyk my hierdie is n pad vir HPN's en KLR's.
Dit lyk asof julle ouens in die winter daar deur is. Daar was een kort stukkie wat my nogal bekommerd gehad het as ons sou moes omdraai. Dit was so om en by 30 meter van fyn gruis en die agterbrieke was "locked-up" al die pad tot onder. Ek was nie so seker of dit moontlik sou wees om weer hier uit te ry nie, net te glibberig en styl.