Lesotho - the ride that broke me (and my bike...)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
My riding mate and I have an understanding, he waits where he turns, or Smoke break. other than that we ride at our respective paces.
 
Dankie vir die vewelkoming. Soos julle kan sien het ek maar min tyd om op die internet te speel. Te veel avonture om nog te doen en te min tyd !

Net prokureurs wat dik gevreet is en baie tyd het kan sulke mooi fotos neem en RR's skryf  :imaposer:
 
Kabous GS said:

En soos altyd loop die ouditeur oor van komplimente...
 
Wow Mickey.....just got around to checking out your RR now.

Geeeez Buddy..... I totally feel your pain in not being able to complete this trip I know you were REALLY looking forward to & told me all about. Thank you so much for taking the time to put this RR together. I can only but wish you all the best for your next attempt @ this trip for the future. Really glad that in spite of all the bad luck & mis-haps......that you came out of it all still in one piece.

Don't for one minute see any of it as a failure......but rather a good learning curve to face it again from a different viewpoint next time you get the opportunity to do it all over again.

All the BEST my friend & please keep in touch Buddy. ;) :thumleft:
 
Really cool RR. Me thinks some 3 wheelers should do similar...
 
Goeie RR Mickey :thumleft:
Die pas op by Sani gaan nou so maklik word met die paaie upgrade dit gaan dalk verander in 'n time trial
Op daardie noot - ek en 2 pelle op Superenduro's het Sani opgery in 15 minute flat van grenspos tot grenspos in Sept 2012
Dink jy nie een van die redes hoekom julle so baie neergemoer het is dalk underpowered bikes nie?
Nie dat ek dink daar is iets fout met 650GS'e nie maar ek glo nog altyd daarin om 'n bietjie ...........of baie power in reserve te he sodat jy jouself uit harige omstandighede kan uitry??????

Ek het nog altyd geglo die power to weight ratio van jou met jou bagasie bo op die bike moet so klein as moontlik wees.
Dis hoekom ons groot 100 Perdekrag fietse ry wat min weeg en so min as moontlik bagasie saamvat Lesotho toe.
Ek vat gewoonlik niks meer as 20kg bagasie (ingesluit tools en tubes) saam nie wat my weight to power ratio as volg maak
107 - my dik gat + 172 - bike droog + 14 - fuel + 3 - water + 20kg bagasie = 314 kg
Dus power to weight ratio is 1 : 3.14
Werk joune bietjie uit en kyk hoekom jy neermoer! :thumleft:
 
Orangeswifty said:

Ek hoef dit nie eens uit te werk nie - ek sit my (ex) 650 redelik vas met my 88kg.  Ek het die tyre levers en compressor in my bagasie gehad met 2 HD tubes, n bottel slime en my kamera equipment (net die kamera, lense en tripod, is 14 kg), dan het ek nog nie eens my klere, slaapsak, handoek, ens. bygereken nie.  Ek was HOPELOOS te swaar gelaai vir daardie bike. 

Volgende keer gaan 75% van die bagasie by die huis bly as ek met die 990 gaan.  NADAT ek bietjie fikser is...  ;)
 
Orangeswifty said:
107 - my dik gat + 172 - bike droog + 14 - fuel + 3 - water + 20kg bagasie = 314 kg
Dus power to weight ratio is 1 : 3.14
Werk joune bietjie uit en kyk hoekom jy neermoer! :thumleft:

Tel ATGATT ook daarby. Myne laas geweeg en dit was 15kg, maar kan nie nou onthou of dit met of sonder watersak was nie.
 
Mickey Theunissen said:
Volgende keer gaan 75% van die bagasie by die huis bly as ek met die 990 gaan.  NADAT ek bietjie fikser is...  ;)

Het ek iets gemis? Vertel vertel.....
 
Orangeswifty said:
Dink jy nie een van die redes hoekom julle so baie neergemoer het is dalk underpowered bikes nie?

Nou het ek al alles gehoor.

Momentum and traction, that's all you need. A chinese 125 will carry 100 kg op Sani if you have those two ingredients. First gear, and keep it pinned.

Top