Limpopo Bash 2011 Friday ride to get there

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrots

Grey Hound
Joined
Aug 18, 2010
Messages
5,647
Reaction score
2
Bike
KTM 990 Adventure
Ola ola Brakke,

Wie beplan om die Vrydag oggend van Pretoria se kant af the sleep en watse roetes het julle in gedagte. Grondpad natuurlik so veel as moontlik en hoe wyer die draai is tot daar....hoe beter! :thumleft:

Ons het 'n ten sleeper bespreek en meeste van ons sal seker saam ry in die oggend maar het nog nie met almal bevestig nie.....van die brakke moet nog Vrydag vol dag werk:


1. Carrots
2. Cocky
3. Swifty
4. IDR
5. Bender (Swifty se krone)
6. KilRoy.....was hy al ooit met sy bike op 'n Bash?  :peepwall: :pot:
7. Ballas (Werner….hy het nie ‘n bike nie…kan die Vito ry of watse backup voertuig ookal aam gaan met ons kit en kak)
8. Die Dwerg
9. Oros
10.  Oros se baas (die mooi blonde een………aka Oros se beter helfte)
 
Top