Longweekend Cape province

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ai jai jai ...... nie geweet jy het shots gevat nie as n ou n veltie moet klap en die toilet is ver dan het jy geen keuse nie heheheheheheh
 
TCS said:

Mwahhahahahahahaaaa, ek het gedink jy weet nie daai shots bestaan nie!!

Ek is n vuil uil my ou, mis niks, en neem ALS af  :imaposer:  :imaposer:  :imaposer:
 
Volgende keer as ek in jou wereld kom rondry gaan ek jou ook FOOOOKOL se' nie en net pic's van jou kontrei opsit. :3some: :3some: :thumleft:
 
TCS said:
Ai jai jai ...... nie geweet jy het shots gevat nie as n ou n veltie moet klap en die toilet is ver dan het jy geen keuse nie heheheheheheh

Ons was bly toe jy geboorte skenk aan daai 3 pond ..... Jy het baie verlig gelyk  :laughing4: :laughing4:
 
paulb said:

Julle is Bluxems.... ek sal onthou ...... volgende keer is dit my beurt agter die kamera....... en btw ek het daai net gemaak en was baie verlig..... hehehe
 
stoetbul said:
Volgende keer as ek in jou wereld kom rondry gaan ek jou ook FOOOOKOL se' nie en net pic's van jou kontrei opsit. :3some: :3some: :thumleft:

Ek lief jou ook baie my tjom  :thumleft:
 
Top