Magic

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Mooiberge is die aarbeiplaas teen die pad, by Thirsty Scarecrow? Where can you turn in to go further?
Dis reg ja. Van Stellenbos af Somerset wes toe draai in (links) by aarbeie, stop by Root 44 vir iets om te knabbel en vir die keel (net Sater en Sondag oop) ry verder in, saggies en hulle sal jou toelaat by die hek - Ernie Els en Hidden valley - Se^ jy gaan na die resturant.
 
Dankie! Ek wil baie graag daardie area gaan besoek. Ernie Els se plek was my broer se skoonpa se gunsteling restaurant, blykbaar die geld werd. Ek wil eendag by Longridge ook inry en gaan rondloer.
 
Top