Malagas Malligheid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Matewis

Race Dog
Joined
Sep 23, 2013
Messages
2,500
Reaction score
149
Location
Soneike, Kuilsrivier
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ek gaan nie vreeslik tik en RR en als nie. Ek het die Vrydag oppad Franskraal toe SOPNAT gereen. Myself afgevra hoekom ek so mal is om in sulke weer te ry. Wel die fotos vertel die storie. Was verseker die natreen werd!!

Parkeer area voor Hermanus Guesthouse

Son sak oor Gansbaai Hawe

Moet die klere droogkry vir die volgende trip!

Heated Grips??

Pearly Beach

Pascal's in Napier. Eet altyd lekker daar!

Hierdie manne gesien by 'n pub tussen Malagas en Infanta. Later weer raakgery in Bredasdorp. Gawe klomp kerels. As dit een van die manne op die forum was, jammer dat ek nie gestop het nie. Was effens gedruk vir tyd!!

Een of ander mal frikkie het WRAGTAG die pad met sy Porsche gery!!

    Lekker Ketting.Jy s n voorbeeld vir die manne wat dink hulle gaan smelt in die reen.Hoop die Dakkie is vanaand weer silwerskoon en ge-olie. :thumleft:
 
Hahahahaha nee nog nie, hy staan in die lapa. More nog die pad terug Kaap toe aandurf. Sal eers nog bietjie modder gaan soek. Maandag-aand het ek en Saagie 'n afspraak met die WAP!!
 
Dankie Kettingsaag .... Lekker vuil nè !!
 
Lekker om Infanta weer te sien. Baie vis geskiet daar in die 80's. Moet my perd opsaal en weer gaan kyk. Dankie.
 
Hahaha ja nee kyk. Dit lyk vir my ek het die vermoeë om elke keer as ek n solo naweek doen n reen naweek te kies. Gelukkig pla dit my glad nie.
 
Nice report. Makes one want to go riding. We are so lucky we have this so close to home .
 
Wat scary is. Ek hou al my lewe lank vakansie in Franskraal. Was nog nooit in Infanta nie! So hier is nog BAIE paaie wat onder Saagie se wiele gaan deurdraf
 
Lekker om soms so in die reën te ry as dit nie té koud is nie.

As jy brandstof volgooi,  vra maar hulle moet jou wiemskreem bietjie skoonmaak  :imaposer:
 
Attachments

  • visor.jpeg
    visor.jpeg
    44.4 KB
great photo,s thank u for sharing
 
Hoe het daai Porche daai ramps geklim op die pond op?!!! :eek7:
 
ChrisL ek weet nie. Toe die Porsche voor my opdoem op die grondpad het ek stadiger gery. Gekyk en my kop geskud. Kan nie glo hy het daai paaie gery nie!! 'N pel van my het n plaas op R355 voor Stonehenge, met Africa Burn het hy ook n ou met so plat Porsche daar gekry, man het papwiel gehad en wou by Robin weet of hy dalk n spaar band het!!!!

@Dorsland, ek het nie my pakkie met wipes ingepak nie. Het nogal n skerp petroljoggie op Bredasdorp gehad wat vra of hy die windscreen kan was.
 
Lekker nat en modderig ............... :thumleft:

Sien ons mekaar oor Desember op Franskraal .................  ;)
 
Oom Foe-rie said:
Lekker nat en modderig ............... :thumleft:

Sien ons mekaar oor Desember op Franskraal .................  ;)

Ek werk!!! Maar het darem die week tussen Xmas en Nuwe Jaar af. So daardie week is dit bike ry en duik! Darem 'n krefie gaan haal. Ons sal mekaar verseker daar sien. Ons huis is in Lincoln Straat.
 
Kettingsaag said:

Myne is Schneiderstraat 36 (hoek van Schneider en Labuschagne) .............. Soos jy in kom by OK regs tot net oor die bultjie ..................
 
Het hom, weet presies waar dit is.
 
Top