Hi almal
Kan enige iemand asb as hulle n lekker gesmelte nommerplaat het n foto daarvan neem en hier post.
Ek het n onwettige klein plaatjie opgesit en wil graag n foto op my foon he net in case die blou manne my wil beboet.
Dalk kom ek weg daarmee. By voorbaat dank.