Met trane in die oê

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,689
Reaction score
633
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Voor elke trip jaag ek akkies aan. Ons ry volgende week die suide van Namibie plat. My Hp is gediens gepolish en blink soos 'n nuwe. Vanmiddag laai ek hom op die wa om sy valves more te laat stel by Alf, maar verloor my footing.  :dousing: Gelukkig kon ek hom saggies neersit, maar nie sonder skade nie. :'( :'( :'(

Iemand het nie dalk so spaar paneel om te verkoop nie, of is dit "plastic weld" baar.
 

Attachments

  • IMG-20151110-WA0019[1].jpeg
    IMG-20151110-WA0019[1].jpeg
    410.3 KB · Views: 845
Top