Mid year - Mid Tankwa ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 21, 2009
Messages
1,223
Reaction score
50
Bike
Suzuki DR650
Thank you to all especially Herman and his family and Martin the workhorse from Williston.
Great company, great company and five star food all under the huge star lit umbrella of the Tankwa Karro sky.
Full report will have to wait another day or two.
And thanks to Andy who led us all down a rather muddy garden path.
Link to video


https://youtu.be/1YglwHP5wQM
 
Many thanks to Riebeeker and his wife and daughter for a very succesful weekend sleepover in the tankwa.
And not forgetting Ferdi for helping with everything.
Log pulling was interesting too.
It was good to meet all the new riders and ride with the older ones too.

Well we did a sleepover in the Tankwa Karoo on Saturday and although a little reluctant to ride at night , did so anyway.
According to my GPS 120 km loop all told.

Riebeeker opened all the gates and I road sweep closing the gates , Pleco too.

I managed to get hold of a set of Gooses LED Spot lights , which were amazing to say the least.
And made the whole ride more doable.

Even though I took a wrong turn somewhere along the route.
But that was Riebeekers fault ! He decided to try and chase a Jackall , which made a RH turn along the road , and sweeping , I was just following the spoor .
Nobody noticed as they were concentrating on riding the sandy two spoor road at 50km/hr.
This was a new test for me as we normally just gas it down sandy roads.Sweeping in the dark has its disadvantages though.
 
Jip dit was verby leka  :thumleft: vir ribeeker en sy mense wat als leka gemaak het.  veral daai roosterkoek  :drif: 

dusty sal my weggery het op die karoo pad my spoed was so 80km/h en was dit nie vir Flatout wat my gebles het met n 1.5L nie sou ek maar gesukel het.  wat is die verhaal lees mooi en vra as jy nie verstaan nie  :lamer:

ooooooja weereens baie danki vir al die ander se leka gesels en so aan  :thumleft:
 
The workhorse from Williston is Ferdi!  :deal:  Die braaier en algemene helper.

Daar was 4 x Martin's met ons so mens kan nie verkeerd wees as jy sommer almal Martin noem nie.
 
Baie dankie vir almal wat saam gegaan het julle is sommer 'n klomp lekker mense om mee saam te kuier. Ek hoop almal het genoeg kos gekry om te eet. As jy nie genoeg ge-eet het nie is dit jou eie skuld, want ek het gister aand nog van die oorskiet ge-eet en daar is nog oor wat ek nog moet op eet.

Ek het ongelukkig nie 'n kamara by my gehad nie so ek sal maar kyk wat Anine en die vrou af geneem het en dit vir julle opsit.
 
Thanks for an amazing weekend!! Was good to meet so many fellow WD's, you guys are an amazing bunch of people.

Dankie Herman en Hannerie vir al die beplanning, en die flippen heerlike kos wat julle voorberei het!

 
Hierdie gesig verduidelik hoe almal gevoel het die naweek!  :thumleft:
 

Attachments

  • mid 22.jpg
    mid 22.jpg
    343.9 KB · Views: 585
Een van die honde het vreeslik terug verlang "huis toe"
 

Attachments

  • mid 8.jpg
    mid 8.jpg
    272.3 KB · Views: 576
Ons het by mekaar gekom by Du Vlei padstal net buite Hermon en van hier is ons met grond paaie langs tot binne in Gouda waar ons die vleis gekry het by die Slagter wat ook sou saam gaan, maar met deesdae se arbeid op 'n maand-einde kon hy nie sy vrou los nie aangesien nie een werker op gedaag het vir werk nie toe moes hy en sy vrou maar alleen die werk doen. Dit is sleg om te sien hoe die plattelandse dorpies agter uit gaan.
 

Attachments

  • mid 1.jpg
    mid 1.jpg
    235 KB · Views: 567
  • mid 2.jpg
    mid 2.jpg
    278.5 KB · Views: 568
  • mid 3.jpg
    mid 3.jpg
    255.5 KB · Views: 557
  • mid 4.jpg
    mid 4.jpg
    316.5 KB · Views: 558
  • mid 5.jpg
    mid 5.jpg
    355.3 KB · Views: 551
Hier is nog 'n paar van Gouda se foto's.
 

Attachments

  • mid 6.jpg
    mid 6.jpg
    251.8 KB · Views: 543
  • mid 7.jpg
    mid 7.jpg
    287.9 KB · Views: 540
  • mid 9.jpg
    mid 9.jpg
    323.3 KB · Views: 535
  • mid 10.jpg
    mid 10.jpg
    310.8 KB · Views: 529
Vanaf Gouda is ons teerpad langs tot by Tulbach se afdraai en daar het ons regs gedraai na Tulbach-weg en het ons die bosbou pad gevat wat al tussen die plantasies deur loop tot in Wolseley. Hier was dit maar weer teer tot in Ceres en toe tot in Prince Albert Hamlet waar ons die bikes vol petrol gemaak het en die wat geluister en gelees het petrol in die kanne gegooi het om saam te neem plaas toe. Daarna is ons Gydo pas oor waar Andy660 vir ons deur die modder laat ry/gly het. Ongelukkig was die kamara by die vrou so ek het nie foto's van die gedeelte nie. Toe is ons Katbakkies oor tot by die Tankwa Padstal waar ons eers 'n worsie gebraai het en 'n hotdog ge-eet het en bietjie die stof af gesluk het. Nadat almal genoeg gehad het, het ons vertrek plaas toe wat nog so 50 kilo's verder is.
 

Attachments

  • mid 13.jpg
    mid 13.jpg
    265.3 KB · Views: 491
  • mid 18.jpg
    mid 18.jpg
    269.4 KB · Views: 483
  • mid 17.jpg
    mid 17.jpg
    238.9 KB · Views: 487
  • mid 15.jpg
    mid 15.jpg
    354.8 KB · Views: 489
  • mid 14.jpg
    mid 14.jpg
    387.3 KB · Views: 494
  • mid 12.jpg
    mid 12.jpg
    284.2 KB · Views: 501
  • mid 11.jpg
    mid 11.jpg
    319.3 KB · Views: 512
Op die plaas aan gekom het die manne en mannine hulle slaap plekke begin staan maak en reg maak. Van die manne het gaan hout haal in die rivier vir die aand se kamp vuur / kuier vuur / braai vuur. Sommige moes nog eers 'n papwiel ook fix.
 

Attachments

  • mid 19.jpg
    mid 19.jpg
    242.1 KB · Views: 482
  • mid 20.jpg
    mid 20.jpg
    348 KB · Views: 477
  • mid 21.jpg
    mid 21.jpg
    214.2 KB · Views: 474
  • mid 23.jpg
    mid 23.jpg
    264.5 KB · Views: 478
  • mid 27.jpg
    mid 27.jpg
    267.7 KB · Views: 458
Hier is van die lekkernye besig om gaar te raak. Danksy my braaier het almal lekker gesmul aan die kos.
 

Attachments

  • mid 24.jpg
    mid 24.jpg
    328.3 KB · Views: 457
  • mid 25.jpg
    mid 25.jpg
    288 KB · Views: 452
  • mid 26.jpg
    mid 26.jpg
    128 KB · Views: 446
Dankie vir die paar manne wat braaf genoeg was om saam te ry op die nag trip!  :thumleft:

Dit was 'n lekker ondervinding en 'n mens leer om die gevoel van jou bike beter te verstaan. Wanneer jy sand kry sien jy dit nie, maar jy kry die gevoel en dan weet jy wat om te doen. Ek sal dit aan beveel vir enige een wat meer wil "bond" met sy bike!  :thumleft:

Andy jammer oor daai misleidende spoor wat ek op een van die vele afdraaie gelos het, maar toe daai jakkals voor my in die pad spring en reguit padlangs hardloop toe kon ek die versoeking om hom te jaag nie weerstaan nie. Moet se daai 1200GSA het daai jakkals die skrik van sy lewe gegee, want hy het sy stert sulke jakkals draai laat gooi, maar daai 1200GSA en sy baas was te slim vir hom en was dit nie vir sy gat/huis nie het ek hom gevang. Gelukkig was my naaste ryer agter my ver genoeg agter dat ek terug in die regte pad was voor hy die verkeerde pad geneem het. Hy het gelukkig my lig gevolg en nie soos Andy my spoor nie.
 
Looks like you guys had a great time.
 
It was clear night sky wonderfull poeple and the sounds off jakols in the moring like only the karoo can give
 
WILLISTONWORKHORSE said:
It was clear night sky wonderfull poeple and the sounds off jakols in the moring like only the karoo can give

Was that Jackals ? I thought that it was flat out snoring ?
 
Top