Middag rit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,356
Reaction score
922
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Gister middag so 120 km draai gaan ry
GoPro kamera op helmet, fotos elke 10 sekondes
Die grondpaaie hier in ons omgewing ry heerlik
Stresvlak so laag soos die rand teen die dollar

23887003869_212b7b5470_b.jpg


24146702652_e31f199391_b.jpg


Staan die manne en swartbaars vang by Swartrivier

23626596954_0ed4a9502e_b.jpg


24146687352_5482f8d344_b.jpg


24228674616_c45c8b90f0_b.jpg


23886942289_512ecbf9ee_b.jpg


Geocache nommer 401

23896686439_453098dc7e_b.jpg


24238394546_5975241ea9_b.jpg


23637709943_2be11edc96_b.jpg


Lekker stop na 'n ry, Botrivier Hotel

24264692295_174642f9ed_b.jpg


Lafenis teen die hitte

24156531082_861a48a6dd_b.jpg


24172226181_66c1042f02_z.jpg
 
Lekker Martin

Ek is na 9 jaar net-net weg van 100 geocaches. Ry te veel bike en stop te min...

 
Die geocache ding werk vir my as ek alleen ry, kom agter mense in 'n groep wat nie die passie deel nie, raak kriewelrig as ek stop

Geocaching het my al by plekke uitgebring waar ek nie normaalweg heen sou ry nie

Ek geniet dit  :thumleft:
 
Lekker ride! van der Stel pas is altyd lekker!
Mooi fotos ook!
 
Lyk na 'n baie lekker trip.  :thumleft: 
 
dual said:
Die geocache ding werk vir my as ek alleen ry, kom agter mense in 'n groep wat nie die passie deel nie, raak kriewelrig as ek stop

Geocaching het my al by plekke uitgebring waar ek nie normaalweg heen sou ry nie

Ek geniet dit   :thumleft:

Vertel meer, Ek ken dit glad nie.
 
Dis lekker om te hoor van ander cachers. Ek is al way te lank uit die game uit. Sal baie graag weer die gps wil opstart en n paar caches gan soek. Die fotos lyk amazing. Daai roete wat u gery het lyk so mooi ek dink 10sec intervals is bikie lank.

Sent from my SM-T531 using Tapatalk
 
Dankie
Nie al die fotos geplaas nie, was omtrent 800 oor die rit  :biggrin:
Selektief geplaas
:thumleft:
 
Top