Padkaart
Puppy
Ek en ma het n goeie mid week deal gekry in n 6 slaper chalet by Sabie River Sun Resort. - met twee slaap kamers en twee beddens in die loft en twee bad kamers. Die Triumph 800 Moet ons hier van Pretoria oor Long Tom pas vat tot by die resort. Van daar wil ons graag die laeveld en ander passe in die omgewing explore vir 3 dae.en Vrydag weer terugdraai huis toe. As daar nog n couple of twee is wat wil saamry kan dit net lekker wees. Sharing is caring en die koste vir die chalet sal R1000 per couple wees vir die 4 nagte.