No more bike for 2 weeks

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 18, 2020
Messages
17,793
Reaction score
8,060
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Vrydag ( so net na n begrafnisdiens nogals ) n boot alleen rondgestoot op die stand.
Jomar was Kaap toe, en Pappa wil iets doen.
Hoekom n boot probeer alleen rondstoot ......? Fok alleen weet
Gly my pote owner my uit, en ek val my wind uit, en op my skouer.
Die ding bly seer, Mamma kerm ek moet dok toe.
Bel my pel gisteroggend, hy vat gou n since en plate.
Skrik my moertoe toe ek daai sonar masjien sien, na 4 kinners loop jy maar n draai om sekere goete.
Sonar wys die spiere is OK, net baie bloederig.
Jirre tog.
My skouer gekraak.
Fok.
Ek en Danie en Petri staan en kakpraat by die x ray pics, en Johan kom daar aan.
Hyt so groen kopdoek en groen overall aan, fok lyk NES n Hamas Fighter.
Tune my "Oosie kom ek sit n skroefie of 3 in"
Norrefok.
Okay.
Toe kom my kak EERS.
Daai 2 sadiste sit my in n "no mobility sling", voel of ek in n fokken straight jacket is.
Een band oor my pens, ander een oor my rug, en my linker voorarm is so vas soos n klei os se peephol.
Plaas ek die skroewe opsie vat, fok.
Moet oor 2 weke weer laat kiekies neem dan sal hulle weer kyk of iets (tendon of iets) reg is.
En Mamma is vir my de BLIKSEM in omdat ek vir 3 dae so geloop het.
Die kids ook.
"Pa ons weet jy kom van Morelig af maar jy hoef nie tough te probeer wees nie"
Eks baie ver van tough af.
Maar KAKbang vir dokters en pille en definifokkentief nie skroewe in my lyf nie.
Ek gaan daai bikes met n seil toegooi, wil nie vir hulle kyk nie.
 
Top