Mofboer van die Noordkaap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mof

Race Dog
Joined
Oct 15, 2010
Messages
1,324
Reaction score
65
Location
Calvinia
Bike
AJS (all models)
Hallo honne, ek is Dirk, 'n skaapboer tussen Middelpos en Calvinia. Die meeste van my dag is op my plaasbike en so nou en dan knyp ek 'n nawekie af vir 'n trippie. Ek sien uit daarna om van julle te ontmoet. Ek wil graag julle forum komplimenteer, ek geniet dit baie. Gaan sommer my eerste foto probeer laai ook.


Uploaded with ImageShack.us
 
Top