More more!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TheGuvnor

Puppy
Joined
Sep 28, 2011
Messages
30
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Ek het 'n idee ek en vriend vroetelvarkie gaan nog baie tyd op hierdie forum spandeer...

Ek soek nog 'n lekker bike wat kan commute in die stad en stof opskop as hy moet. My bike is my voertuig. Enige voorstelle?

Ek verkoop my BMW F650GS - sien sales section.

The Guv
 
Top