Motomia Spitzer 200cc te koop 7960 KM
Services is gereeld gedoen. Die fiets het geen krapmerke of geen ongelukke nie.
Daar is nog 'n warranty ook.
Ingesluit is 2 baadjies plus 2 helmets plus 2 stele handskoene met een stel thermo handskoene.
Die helmets is medium. En die baadjies is large.
Sy soek R15000 vir alles.
Kontak asb vir.
Janine Miles
074 603 9817