• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

***SOLD****BMW F650GS te koop, 2005 model

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Raider200

Puppy
Joined
Nov 11, 2011
Messages
36
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hey Wildehonde,

Dis uiteindelik tyd om my "training wheels" te ruil vir 'n 1200GSA.  :ricky:
Gevolglik is my F650GS in die mark. Die specs is soos volg:
- 2005 model F650 GS 'single cylinder',
- 76670 km op die klok,
- ABS en heated grips,
- Topbox en panniers (colour matched en duikies uitgehaal),
- Motorradical Wide footpegs,
- Oxford Tankbag,
- Michelin Anakee 2's op (ongeveer 50% loopvlak oor),
- Stel Mitas E-07 bande, amper splinter nuut (2500km - opgesit in Desember 2011),
- Nuwe Philips nightbreaker hooflamp - ingesit 2 weke gelede,
- Nuwe ketting, sprockets en briek blokkies gedoen op 70 000km.
- Neck-bearing vervang op 60 000km.

Ek het die fiets in Januarie 2010 gekoop met 51000km op en word daagliks gebruik om Sunninghill toe te ry.
Die fiets was in geen ongelukke betrokke nie, is nog nooit neergesit nie en meganies in 100% werkende toestand.
Alle dienste is gedoen deur Motorrad Tech.

Een van die panniers se een onderste hanger het gebreek, die pannier kan gebruik word sonder probleme. Ek is besig om dit te herstel (vervang met 'n staal plaatjie) Sal nog 'n foto post...

Prys: R37 000.00
 

Attachments

  • F650GS 1.JPG
    F650GS 1.JPG
    247.8 KB · Views: 493
  • F650GS 2.JPG
    F650GS 2.JPG
    220.2 KB · Views: 488
  • F650GS 5.jpg
    F650GS 5.jpg
    266.8 KB · Views: 487
  • F650GS 6.jpg
    F650GS 6.jpg
    264.5 KB · Views: 487
Top