Mountain Passes for happiness

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

sidetrack

Worshond
Joined
Jan 30, 2006
Messages
26,171
Reaction score
8,715
Location
Pretoria
I'm jumping the gun a little bit here but for the longest time now I wanted to go ride some new roads and do some mountain passes. When a site popped up I needed to visit for work it gave me an idea to take my bike with and set aside a day or two for some two wheeled R&R. It did not take long to string together a route and with @Vis Arend input I modified it a bit. If all goes well I will arrive at the base tomorrow afternoon. The last couple of months I was slowly checking things over and updating parts on the 250 and I hope (I believe) it will make a good platform for some solo riding in the mountains. I have done some rides locally so have an idea of the fuel range and if there were any major issues it would have come up by now.

816320-fbd1bf01b68bc3d13f3eba9ac25bc9ce.jpg


The camping spot near Lady Grey looks proper ! Cant wait to setup camp and have a small braai tomorrow evening. Friday is planned for riding, around 320km loop or so.

pic1.jpeg


pic2.jpg


There really is riding all over the show to choose from

1729073940556.png
 
Jy sal daai passe geniet, hulle is stunning om te ry! Ek hoop die bike kom darem bietjie vuiler terug?
 
As jy die oggend wegtrek vanaf Lady Grey sou ek Joubert pas vermy en die pers een (ek vergeet die naam, ietsie theron?) ry, en dan Joubert pas terugneem Lady Grey toe. Daai pas is ooswaarts en die opkomende son neuk mens se sig erg op, op sy opdraendes.
 
As jy die oggend wegtrek vanaf Lady Grey sou ek Joubert pas vermy en die pers een (ek vergeet die naam, ietsie theron?) ry, en dan Joubert pas terugneem Lady Grey toe. Daai pas is ooswaarts en die opkomende son neuk mens se sig erg op, op sy opdraendes.
Dankie sal meer sin maak ook ten opsigte van waar die kamp plek is. Sal net seker maak het genoeg petrol voor die tyd.
 
Dankie sal meer sin maak ook ten opsigte van waar die kamp plek is. Sal net seker maak het genoeg petrol voor die tyd.
Daai pers lyn lyk soos teerpad al die pad om tot by die begin van Lundin's nek (ver oos deel van pers lyn). Ry deur klomp klein dorpies met petrol stasies.
 
Ek kyk nou bietjie op die kaart waar jy beplan om te ry, lyk baie lekker. Sien uit na jou RR met klomp kiekies. Maar as ek so die kaart beloer dan raak ek heel verdwaald. Is Komani eintlik Queenstown!? En ek sien in daai omgewing is ook 'n Dalmanutha. Die ander een is mos naby Belfast, Oos-Transvaal.
 
We just drove Jouberts, Lundins & Naudes the past weekend. Driving conditions were very good, you are in for a treat.
 
Top