MSC Boot en bike

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ragbert

Race Dog
Joined
Apr 25, 2014
Messages
566
Reaction score
73
Location
Mountain View, Pretoria
Bike
BMW F650GS / Dakar
Sooo..... Ons gaan die boot ding doen 18 Maart, lekker sonskyn, wyn en KWV. ..... NEE, nie brannas nie maar Koos Wye Voete as die skip skommel....
Beplan om 17de  uit snor-city te ry en in Sterkfontein dam omgewing te slaap. Dan D'urban toe....

Ja-ja die panniers is te klein....bla bla bla...step outs.....op tof en...en...
Die vraag is waar parkeer ek die bike dat 'n Dulstroom moegoe hom nie vat nie?
Eenige iemand?

Sent from my SM-G780G using Tapatalk

 
Top