Ragbert
Race Dog
- Joined
- Apr 25, 2014
- Messages
- 641
- Reaction score
- 124
- Location
- Mountain View, Pretoria
- Bike
- BMW F650GS / Dakar
Sooo..... Ons gaan die boot ding doen 18 Maart, lekker sonskyn, wyn en KWV. ..... NEE, nie brannas nie maar Koos Wye Voete as die skip skommel....
Beplan om 17de uit snor-city te ry en in Sterkfontein dam omgewing te slaap. Dan D'urban toe....
Ja-ja die panniers is te klein....bla bla bla...step outs.....op tof en...en...
Die vraag is waar parkeer ek die bike dat 'n Dulstroom moegoe hom nie vat nie?
Eenige iemand?
Sent from my SM-G780G using Tapatalk