My first Canola Run.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Francois said:
Hoe kry jy dit reg om al daai grondpad te ry en jou bike so skoon bly?Die paaie lyk vir 'n slag mooi die kant af :thumleft:
Jy moet kom kyk hoe lyk hy nou na die Canola Run!! En ek het hom juis so mooi gewas na ek van Nam af teruggekom het.
En jy weet ek hou nie van bikewas nie!!
 
Snafu said:
Lekker Chris, maar dammit man, ek kan nie in Ingels boer nie. Is dit hoe 'n baler vandag lyk??

P1020350.jpg
Ek moet se Snafu ek hou nie meer by met al die nuwe masjienerie wat deesdae op die plase is.
Laat my hart nog steeds vinniger klop as ek so n mooi kombinasie op n land sien. En ek neem aan die bankbestuurder
wat dit moet finansier se hart klop ook vinniger of gaan STAAN!
 
Oom Foe-rie said:
Hi Chris, mooi wêreld daardie.

Hierdie foto is van die pad af geneem tussen Rietpoel en Jongensklip. Daar was vroeër jare n spoorweg sylyn ........ Schildskloof is die sylyn en daardie plaas se naam. Ek het daar groot geword ....... dit is ons buurplaas daardie. Ons plaas is net oor daardie randjie. Die eienaar van hierdie plaas, Kobus Wessels, het ons plaas later gekoop toe my Pa afgetree het  :thumleft:
Fourie jy moes gaan boer het want Kobus Wessels was koringboer van die jaar so n jaar of wat gelede. Hy moet n goeie boer wees maar hy het ook seker goeie grond.
 
:thumleft: Bly om te sien julle is veilig tuis :thumleft:
 
chrisL said:

By ons was dit ook maar die geval van ekonomie van skaal wat die finale besluit gemaak het. Gelukkig het my Pa dit gou agtergekom en dit is ook hoekom ek en my broer nie gaan boer het nie.
Ja, Kobus is n baie presiese boer. By hom is alles netjies en op sy plek en dinge word net reg gedoen. Hy was n jaar voor my op skool gewees en ons het so te sê saam groot geword.  ;)
 
Miepels said:
isiTututu said:
Fantastic photos Chris - Thanks.

Ride reports like this make me laugh at all the people who would rather live in Austrailerpark!  What a lekker country we live in.

I cant agree more!

Thanks for sharing this lekker RR.

Where did you get those extra crashbars mounted on the standard ones?
Miepels I had them made locally and on the first trip met 2 guys wanting a set for their GSAs. So I ordered 5 sets from the guy that made them. A month and a half later he had not even started. I still have to find someone else to make them. They do protect the tank. Not bling although I think they look good.
 
Thanks, so do you have any hopes that he's gonna start with them anytime soon and what was the estimated price?
 
Hel Chris dit was nou lekker. Pragtige fotos ou maat! Spyt ek kon nie join nie.

Thanks  :thumleft:

Is die huis op die eerste foto jou woonhuis?

doubleoseven said:
Hel Chris dit was nou lekker. Pragtige fotos ou maat! Spyt ek kon nie join nie.

Thanks   :thumleft:

Is die huis op die eerste foto jou woonhuis?
Nee  ek HAAT trappe klim. Daais a "doublestorey"!
 
Thanks ChrisL. Die Overberg is maar net mooi en klaar. Meeste van die tyd het ek gladnie nodig om ver tery nie. Daar is 1000km van ongelooflike paaie rondom ons.  :ricky:

Thanks! :thumleft:
 
Oom Foe-rie said:
chrisL said:
Oom Foe-rie said:
Hi Chris, mooi wêreld daardie.

Hierdie foto is van die pad af geneem tussen Rietpoel en Jongensklip. Daar was vroeër jare n spoorweg sylyn ........ Schildskloof is die sylyn en daardie plaas se naam. Ek het daar groot geword ....... dit is ons buurplaas daardie. Ons plaas is net oor daardie randjie. Die eienaar van hierdie plaas, Kobus Wessels, het ons plaas later gekoop toe my Pa afgetree het  :thumleft:
Fourie jy moes gaan boer het want Kobus Wessels was koringboer van die jaar so n jaar of wat gelede. Hy moet n goeie boer wees maar hy het ook seker goeie grond.

By ons was dit ook maar die geval van ekonomie van skaal wat die finale besluit gemaak het. Gelukkig het my Pa dit gou agtergekom en dit is ook hoekom ek en my broer nie gaan boer het nie.
Ja, Kobus is n baie presiese boer. By hom is alles netjies en op sy plek en dinge word net reg gedoen. Hy was n jaar voor my op skool gewees en ons het so te sê saam groot geword.  ;)

Ironies..... Ek het Saterdagaand na die Canola Run daar op Schildskloof opge-eindig, baie laat, sommer BAIE laat! :eek:

Chris, was erg lekker om jou 'n slag te sien!
 
Thanks for the nice RR ChrisL . It was nice to meet you on the Corona run .

btw thanks for the Heideken rear tyre , it did a great job  :D
 
Rynet said:

Thank goodness not too many were had of the above mentioned or we would have flattened all the Canola!!
 
Top