My first Canola Run.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Chris ,daai "Boere met Bikes" sticker het ek op die pont geplak.  :biggrin:
 
Kat said:

Het jy dit by Dawie of Chrisjan gekry? Hoe was julle trippie?
 
Nie by Dawie nie,maar 'n ou het dit eendag in B/wes in my hand gestop.
Die trip was baie nice,bietjie te veel km/dag gery,maar regtig baie lekker.
 
Lyk darem of jy dit geniet het ......

Goed om te ontmoet Chris .....  :thumleft:
 
Attachments

  • darth vader passing.JPG
    darth vader passing.JPG
    111.3 KB
Chris, hoe was die Mega op Bredasdorp gewees? Het jy dit geniet?
 
Kat said:
Nie by Dawie nie,maar 'n ou het dit eendag in B/wes in my hand gestop.
Die trip was baie nice,bietjie te veel km/dag gery,maar regtig baie lekker.

Kat, wat van 'n paar foto's (RR) van julle trip?
 
Johnnie Bok said:

Mega was great net die weer was goor. Het gelukkig my kierie saamgevat. My amper vrek geloop da!
 
Johnnie Bok said:
Kat said:
Nie by Dawie nie,maar 'n ou het dit eendag in B/wes in my hand gestop.
Die trip was baie nice,bietjie te veel km/dag gery,maar regtig baie lekker.

Kat, wat van 'n paar foto's (RR) van julle trip?

Hoor maar by Steekbaardjie,hy het die foto's geneem.Het self nog nie foto's
gesien nie,ek stuur my mos nie baie aan RR nie,ek ry maar net.
 
Top