Is al 'n jaar gelede wat jy daai gekry het .
Nog nie n vol jaar nie, maar Sid gaan binnekort n jaar oud word
Is al 'n jaar gelede wat jy daai gekry het .
Is die knip van n voorvel n jewmod is, wat is n mofmod?
SID is loooking good @BuRP but you should have had a dutch flag instead of an american one
you should have had a dutch flag instead of an american one
You confusing me with my cousin again, I am Porra and she is NorraYirre Norra, I like Mason so much that that is a mere minor!
I sent Bandit Graffix a pic of Mason's bike which they duly implemented ..... and I like it
Sy sussie manRy julle manne darm die bikes so af en toe en vertel ons net nie of was dit 'n duur manier om pelle met Conrad te maak? Slegt nuus, hy gaan jou nogsteeds jou MA vetel al het hy jou kredietkaart besonderhede
vertel ons net nie
was dit 'n duur manier om pelle met Conrad te maak
Conrad kan n spieel laat skaamkry.Komplekse vra die, en n dubbel belediging tegelyk.
Ek neem aan jy ken vir Conrad - en met 'ken' bedoel ek presies dit, nie net vlugtig n vonkprop in sy winkel koop nie en dan hom net groet?
As jy ja antwoord moet jou vra tong in kies wees!
Indien nee dan sal ek voorstel dat jy op jou interpersonal relationships beginne werk - koop n groot spiel, en hang die ding sodanig erens sodat jy daagliks jouself kan sien
Beide van julle se sussies!Komplekse vra die, en n dubbel belediging tegelyk.
Ek neem aan jy ken vir Conrad - en met 'ken' bedoel ek presies dit, nie net vlugtig n vonkprop in sy winkel koop nie en dan hom net groet?
As jy ja antwoord moet jou vra tong in kies wees!
Indien nee dan sal ek voorstel dat jy op jou interpersonal relationships beginne werk - koop n groot spiel, en hang die ding sodanig erens sodat jy daagliks jouself kan sien
ou Sid, 'n fotojie hier
Conrad kan n spieel laat skaamkry