Bliksem
DRIE bikes op daai Double Cab
DRIE bikes op daai Double Cab
Met ordentlike tiedowns kan jy maar, ek hiet nie nodig gehad om die goed erens halfpad te re-tighten nie!
Daar was wel n 210cm plank inni midde om die 3e fiets op te sit, sy agterband steek net effens iets uit.
View attachment 938296
Hy pas seker nie op my ou bike nie?
I think KTM's side stands on all their smaller bikes a moerse inside joke that they've laughed about for years.Nice, die nuwe 500 se sidestand