My weekend with the 2013 BMW R1200 GS LC

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Thanx SGB for your input. Wished I had the funds to put into the new GS en all but since I dont finance my bikes will probably have to do without it for a while.
The new GS looks freaking great! Saw it at Ryder M/rad today and very much like the slimness of seat when standing up. Rest of bike I wish to be donated to me
for long term test............
 
Baie mooi weergee van die fiets, geluk met 'n goeie verslag Stefan!!!

Good => better => best
 
Dankie Stefan , Baie goed geskryf.

Miskien het ek dit misgelees.  Het hy die Tourance Next bande op?

As dit so is hoe het jy hulle gevind op grond?
 
T Rex said:
Dankie Stefan , Baie goed geskryf.

Miskien het ek dit misgelees.  Het hy die Tourance Next bande op?

As dit so is hoe het jy hulle gevind op grond?

Dankie TR. 

Hy het die Tourance's op.  Hulle loop OK, maar mens moet maar aanvaar daar gaan bietjie wielspin wees.  En minder remkrag in vergelyking met 'n knobblie tyre.
 
Nou Stefan almal wil weet...wat verkies jy nou in jou beskeie eerlike opinie,die nuwe LC 1200GS of 1190 Adv? :biggrin: :biggrin:
 
The TRANSPORTER said:
Nou Stefan almal wil weet...wat verkies jy nou in jou beskeie eerlike opinie,die nuwe LC 1200GS of 1190 Adv? :biggrin: :biggrin:

Borrel jou bloed blou of oranje?  Lees my storie in Junie se Enduro World.  Ek mag my ware persepsies deel, want ek ry nie met 'n geborgde fiets van enigeiemand nie.  Dis nog erger as ouens gevra word om te maak of hulle 'n geborgde fiets gekoop het en die lof besing en jou eie siel saam met 'n duur bike goedkoop moet verkoop.  Ek het die vryheid om al die fietse te geniet.  Ek was beindruk met aspekte van al die bikes.  As ek vandag een fiets mag besit, sou dit steeds die 990 R wees.  Maar ek is bevoorreg om meer te he, en dan begin fiets keuse afhang van die trip wat ons gaan doen.  Ek dwaal af.  Lees Junie se EW.
 
Netjies gedoen Stefan , sal graag jou mening wil hoor tussen die 990 en 1190. Toets maar die suspensie goed tussen die twee.

Een kan nie alles doen; versameling is die beste!!

Bloem groete, mis die ry area daar.
 
Mocke said:

Dankie G,  Ek sien ook uit na 'n vergelykende toets tussen die 990R en 1190R.  Ek het planne om my vingers op 'n 1190R te kry - ek het 'n paar vrae wat nog nie antwoorde het nie.
 
Latest posts

Top